Bene

← Terug na indeks
  • Verwerking van bene

    Waar gaan ek heen met bene van dooie diere? Hier is ‘n aasvoëlrestaurant en ek sal graag die plek wil skoon hou. Jare terug kon ons die bene versamel en verkoop op die dorp, wat nou?