Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Vrae-oor-magoebaskloof-grondeis

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vrae oor Magoebaskloof-grondeis

 
JOHAN FOUCHÉ

Die Vryheidsfront Plus wil in die Parlement vrae stel aan die Minister van Landbou en Grondsake, me. Thoko Didiza, oor die reuse-grondeis van die Makgoba-gemeenskap in Limpopo.

Die omstredenheid oor dié grondeis, wat sowat 240 grondeienaars op 200 000 hektaar in die vrugbare Magoebaskloof raak, het verder uitgekring nadat dit aan die lig gekom het dat die plase van drie vooraanstaande swart Suid-Afrikaners nie op die lys is wat in die Staatskoerant gepubliseer is nie.

Dr. Pieter Mulder, leier van die party, sê as die grond van mnr. Tito Mboweni, voorsitter van die Reserwebank, mnr. Ngoako Ramathlodi, voormalige premier van die provinsie en biskop Egenas Lekganyane, hoof van die St. Egenas Zion Church, inderdaad nie betrokke is nie, dui dit op dubbele standaarde en "ruik dit na Zimbabwe se rassistiese manier van grondhervorming".

Grondeienaars in die gebied het aangedui dat hulle moontlik die geldigheid van die eis in die hof sal betwis as 'n onderhandelde skikking nie bereik kan word nie. Daar word onder meer vrae gevra oor waarom die eis eers einde verlede jaar bekend geraak het nadat die spertyd vir die indiening van eise 31 Desember 1998 was.

Die grondeisekommissaris van Limpopo, mnr. Mashile Mokono, het in reaksie aan Landbouweekblad gesê die kwessie word heeltemal uit verband geruk.

Volgens hom is daar niks sinister of rassisties daaraan dat die drie persone se name nie op die lys is nie. Hy sê meer as tien plase se titelaktes word nog nagegaan. Die besonderhede van hierdie plase behoort binnekort in die Staatskoerant gepubliseer te word.

Oor waarom die grondeienaars onlangs eers van die eis gehoor het, sê hy die Kommissie op die Herstel van Grondregte moes heelwat navorsing doen om die eis se geldigheid te bevestig. Die kommissie het nie 'n wetlike verpligting om 'n eienaar oor 'n eis in te lig voordat die eis se geldigheid bevestig is nie. Eienaars behoort sélf by die kommissie vas te stel of daar 'n eis op hul grond is of nie.

"Talle boere het ongeldige eise op hul grond gehad en weet dit tot vandag toe nie," sê Mokono. Hy is van mening dat die Makgoba-gemeenskap se eis sterk is.

10 September 2004

0
 
 
  • 1419 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • African grey pappegaai
  • Koste van kalf in 'n voerkraal
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction