Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Water-skeer-almal-oor-een-kam

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Water: Skeer almal oor een kam

 
ISABEL STOLTZ

Die Departement van Waterwese doen niks aan erge watermisbruik deur mynbou-aksies nie, terwyl dreigemente rondgeslinger word teen boere wat glo "onwettige strukture" tot nadeel van waterbronne oprig, sê die TLU SA.

Die TLU SA het te velde getrek teen beskuldigings van die Departement van Waterwese wat boere uitsonder as sondaars wat water misbruik.

"Die departement ondersoek nie die volle oorsaak van watertekorte en besoedeling nie," het mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die TLU SA Sentraal se eiendomsregkomitee, gesê.

Hy sê ten spyte van klagte is daar geen optrede van die staat se kant af teen die besoedeling en vernietiging van vleilande, verlegging van strome en riviere en onwettige onttrekking en opgaar van water deur mynbou — veral sandmyners — nie. Daar is ook geen beheer oor onoordeelkundige goedkeuring van ontwikkeling in landelike gebiede en gebrekkige rioolwerke nie.

"Die staat moet eenvormig optree en die kern van probleme probeer oplos."

By navraag het 'n amptenaar van die Departement van Waterwese die TLU SA gelyk gegee dat boere ten onregte uitgesonder word as oortreders, terwyl munisipaliteite en myne ewe aandadig is aan watermisbruik.

Volgens hom moet die probleem van misbruik deur mynbou-aksies voor die deur van die Departement van Minerale en Energie gelê word wat "links en regs mynpermitte uitreik sonder om te kyk na impakstudies en dan ander departemente, soos dié van Waterwese en van Omgewingsake, met die gebakte pere laat".

Die Departement van Minerale en Energie het nie op 'n navraag gereageer nie.

Landbouweekblad, 11 Mei 2007

0
 
 
  • 2591 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Afgri trek swaar die afgelope jaar
  • Walmart: Appèlhof weier ministers
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction