Weerberigte


Terwyl trane van dankbaarheid op plekke gevloei het oor reën, sit ander boere en toekyk hoe hul aanplantings verdroog.

1281 keer gelees | 0 kommentaar 29 Januarie 2013


Limpopo het sedert die begin van die somer swaar getrek weens droogte, maar welkome reën het die laaste week voorgekom.

901 keer gelees | 3 kommentaar 17 Januarie 2013


Groot dele van Suid-Afrika is groen nadat die feestyd op talle plekke gemiddelde tot bogemiddelde reënval opgelewer het.

1170 keer gelees | 0 kommentaar 11 Januarie 2013


Dié jaar se winter “hou laat aan” en nog kouefronte kan in die komende weke oor die land beweeg.

1065 keer gelees | 0 kommentaar 31 Oktober 2012


Trekkers, vragmotors en bakkies “roer” om te plant by Bultfontein en ander dele van sentrale SA ná reën begin val het.

1610 keer gelees | 2 kommentaar 26 Oktober 2012


Die El Niño-verskynsel wat dié somer in Suid-Afrika verwag is, is aan ’t verswak en reën word verwag.

2093 keer gelees | 0 kommentaar 26 Oktober 2012


Goeie nuus vir boere is dat dit lyk of die El Niño-verskynsel aan die wyk kan wees.

1191 keer gelees | 2 kommentaar 22 Oktober 2012


Wydverspreide reën wat tans oor groot dele van Suid-Afrika voorkom, laat talle boere jubel en juig.

1682 keer gelees | 1 kommentaar 7 September 2012


Die reën wat in Augustus in die Wes- en Noord-Kaap geval het, het boerderytoestande aansienlik verbeter.

1277 keer gelees | 0 kommentaar 22 Augustus 2012


Hierdie winter is een van die koudstes wat Suid-Afrika in jare ervaar het, sê mnr. Johan van den Berg.

2906 keer gelees | 6 kommentaar 21 Augustus 2012


Bittere koue het Suid-Afrika in sy greep met sneeu en reën wat wyd val. Die koudste plek het -4,6 grade Celsius gemeet.

1763 keer gelees | 0 kommentaar 7 Augustus 2012


Die ernstige droogte waaronder Amerikaanse boere tans gebuk gaan, het die land se minister van landbou letterlik op sy knieë gedwing.

1958 keer gelees | 1 kommentaar 20 Julie 2012


’n Oryx-helikopter moes gebruik word om kospakkies na mense te neem wat gestrand is op plase in die distrik Beaufort-Wes.

1678 keer gelees | 0 kommentaar 19 Julie 2012


Boere in die Oos- en Wes-Kaap het min skade aangemeld met net meer as 20 veevrektes wat in die Oos-Kaap aangeteken is.

1195 keer gelees | 0 kommentaar 17 Julie 2012


Boere in die Langkloof is baie dankbaar dat herstelwerk wat ná 2007 se vloede gedoen is, dié naweek swaar reën oor ’n tydperk van 24 uur kon hanteer.

1524 keer gelees | 2 kommentaar 16 Julie 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights