Weerberigte


Die laagste temperatuur wat vanjaar op Molteno, een van die koudste plekke in die land gemeet is, was -12,8 grade Celsius.

1363 keer gelees | 4 kommentaar 16 Julie 2012


Ná tornado’s en hewige storms in die Vrystaat voorgekom het, is boere besig om opnames oor skade op hul plase te doen.

2022 keer gelees | 0 kommentaar 25 Junie 2012


Welkome reën het in die eerste week van Junie wydverspreid oor die winterreëngebied geval.

1472 keer gelees | 0 kommentaar 15 Junie 2012


Mens en dier in die distrikte Mooirivier en Rosetta in KwaZulu-Natal moes Maandag en Dinsdag temperature van -10 °C trotseer.

768 keer gelees | 2 kommentaar 12 Junie 2012


Ná die afgelope naweek se bitter koue weer is die kans goed vir nog baie koue weer dié winter, sê mnr. Johan van den Berg, klimatoloog by Santam Landbou.

2021 keer gelees | 1 kommentaar 11 Junie 2012


Amerika het die warmste Maart nóg beleef, en dit kan op die ouend ‘n impak op die internasionale mielievoorraad hê.

1411 keer gelees | 2 kommentaar 19 April 2012


Wat kan meer nuttig wees as om ‘n weervoorspelling vir jou plaas te kry? Dié unieke diens is beskikbaar op die Landbou-toepassing vir iPad gebruikers.

2500 keer gelees | 5 kommentaar 23 November 2011


Hoekom belê plantasie-boere nie meer in wolkbestuiwing nie? 'n kenner gee sy mening.

1443 keer gelees | 0 kommentaar 26 September 2011


Temperature herstel in die binneland maar dit bly steeds koud terwyl die kanse vir lentereën in September in die sentrale dele van die land goed lyk.

2767 keer gelees | 0 kommentaar 18 Julie 2011


Redelik swaar reënneerslae oor die Wes-Kaap en baie koue toestande word oor die binneland verwag voor dit in die eerste week van Julie warmer sal word.

2526 keer gelees | 1 kommentaar 21 Junie 2011


‘n Rooikopermaan het talle Suid-Afrikaners Woensdagaand (15 Junie) tydens ‘n algehele maansverduistering betower.

2252 keer gelees | 0 kommentaar 16 Junie 2011


Berigte oor sneeu in Namibië het talle mense laat skeef opkyk, maar dis nie ‘n wolhaarstorie nie!

3056 keer gelees | 2 kommentaar 9 Junie 2011


Graanboere hou asem op oor mielie-oestyd en koring-aanplantings ná voorspellings van baie reën.

2736 keer gelees | 0 kommentaar 7 Junie 2011


Die winter is nou amptelik hier met swaar reën en bitter koue toestande wat 'n groot gevaar vir veeboere inhou.

2777 keer gelees | 0 kommentaar 6 Junie 2011


Baie min reën het die afgelope week voorgekom oor die somerreëngebied. Min reën word ook in die somerreëngebied verwag in die volgende twee weke.

1992 keer gelees | 0 kommentaar 24 Mei 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights