Weerberigte


Terwyl nog reën wag op die Vrystaat, Noord-Kaap en Oos-Kaap sal dit vir die volgende twee weke nog relatief droog bly in die winterreëngebiede.

2145 keer gelees | 0 kommentaar 11 Mei 2011


Goeie reën het in dele van die Swartland en die suidelike deel van die Wes-Kaap geval.

2432 keer gelees | 0 kommentaar 3 Mei 2011


Die kans vir reën bly steeds goed oor die grootste deel van die somerreëngebied. Intussen begin temperature skerp daal.

2471 keer gelees | 0 kommentaar 26 April 2011


Temperature begin geleidelik daal as gevolg van die naderende winter, maar ryp word nog nie in die volgende twee weke verwag nie.

2590 keer gelees | 0 kommentaar 13 April 2011


Die huidige La Niña-verskynsel het effens verswak, maar is steeds sterk genoeg om weerpatrone in die volgende maande te beïnvloed.

3038 keer gelees | 1 kommentaar 17 Maart 2011


Dit lyk asof die kans vir reën in die tweede week van Maart oor die somerreëngebied, veral die Oos-Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en KwaZulu-Natal, heelwat verbeter.

2363 keer gelees | 0 kommentaar 3 Maart 2011


Die kans is goed dat ‘n La Niña volgende seisoen se weerpatrone gaan oorheers, sê mnr. Johan van den Berg van Santam Landbou.

2612 keer gelees | 0 kommentaar 24 Februarie 2011


Hier is ‘n kykie na die weer in Suid-Afrika vir die komende naweek.

3715 keer gelees | 0 kommentaar 7 Januarie 2011


Goeie en wydverspreide reën het uiteindelik in die droë Kalahari vanaf Oujaarsaand voorgekom en só ‘n wonderwerk moet gedeel word.

3179 keer gelees | 4 kommentaar 7 Januarie 2011


Goeie, maar wisselvallige reën het sedert die middel van Desember oor groot dele van die droogtegeteisterde somerreënvalgebied van die Noord-Kaap geval.

2702 keer gelees | 0 kommentaar 5 Januarie 2011


Reën wat vandeesmaand oor dele van die Boesmanland uitgesak het, bring hoop in dié droogtegeteisterde gebied.

2882 keer gelees | 0 kommentaar 21 Desember 2010


Met sagte reën wat lafenis aan die uitgedorde Beaufort-Wes-omgewing gebring het, hoop boere vir nóg, sê AWK.

2336 keer gelees | 1 kommentaar 17 Desember 2010


Goeie neerslae het begin voorkom vanaf ongeveer 10 Desember oor die sentrale tot oostelike gedeeltes van die land.

2968 keer gelees | 0 kommentaar 17 Desember 2010


Baie reën word dié somer verwag en lande in Suider-Afrika het verskeie maatreëls in plek vir oorstromings.

2854 keer gelees | 4 kommentaar 10 November 2010


Santam, die WNNR en die Universiteit van Kaapstad het ‘n vennootskap vir die beperking van klimaatsveranderinge aangegaan.

1884 keer gelees | 0 kommentaar 3 November 2010

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights