Weerberigte


Die La Niña-weerverskynsel tree al hoe sterker op die voorgrond, wat sekere implikasies vir reënval in die somersaaigebiede in Suid-Afrika inhou.

3298 keer gelees | 0 kommentaar 8 Julie 2010


Erge koue en sneeu het oor die grootste gedeeltes van die Suid-Kaap en die Klein Karoo voorgekom, met temperature wat al tot minus 14 grade Celsius gedaal het.

3129 keer gelees | 3 kommentaar 17 Junie 2010


Reën en sneeu het oor groot dele van die Suid-Kaap geval, waar boere vir  uitkoms van ‘n erge droogte wag.

2988 keer gelees | 0 kommentaar 15 Junie 2010


Ligte reën wat sedert Dinsdag oor dele van die Oos- en Wes-Kaap uitgesak het, het boere vol hoop dat die groot reën kom!

2587 keer gelees | 1 kommentaar 9 Junie 2010


Wat boerdery in die distrikte van Albertinia, Riversdal, Mosselbaai en Gouritz so moeilik maak, is die reënvalseisoen: Soms is dit winterreën, soms somerreën.

3306 keer gelees | 3 kommentaar 7 Junie 2010


Die sneeu wat vir die naweek in die Wes-Kaap voorspel is, kan help om die droogte in dié provinsie te breek.

2736 keer gelees | 1 kommentaar 28 Mei 2010


Die droogtekrisis in die Oos-, Wes en Suid-Kaap is nog nie iets van die verlede nie en baie boere sit spreekwoordelik met hulle hande in hulle hare.

2442 keer gelees | 1 kommentaar 26 Mei 2010


Goeie reën het die afgelope dae oor die grootste gedeelte van die Overberg uitgesak.

2307 keer gelees | 0 kommentaar 13 Mei 2010


Namibië het vyf van sy provinsies as nasionale rampgebiede verklaar nadat 42 mense weens oorstromings omgekom en duisende haweloos gelaat is.

2881 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2010


Sonskyn word vir later vandeesweek voorspel nadat swaar reën die afgelope twee weke oor die noordelike dele van die land voorgekom het.

2323 keer gelees | 0 kommentaar 4 Mei 2010


Met die huidige swak El Niño-weerverskynsel oor dele van die suidelike halfrond verwag weerkundiges dat Suid-Afrika vanjaar ‘n baie koue winter sal beleef.
 

3246 keer gelees | 0 kommentaar 14 April 2010


‘n Nuwe beleggingsprogram vir ‘n radarnetwerk vir weerstoestande kan meer akkurate weervoorspelling in SA bewerkstellig.

5168 keer gelees | 3 kommentaar 31 Maart 2010


Ondanks goeie reën wat verlede maand uitgesak het smag die George-omgewing weer na reën, sê die George-boerevereniging.

2325 keer gelees | 1 kommentaar 26 Maart 2010


Nog reën word verwag vir die droogtegeteisterde Suid- en aangrensende Oos-Kaap vanaf ongeveer 9 tot 15 Maart.

3136 keer gelees | 0 kommentaar 9 Maart 2010


Milde reën oor groot dele van die droogtegeteisterde gebiede in Suid-Afrika het verligting gebring, maar die droogte is nog nie gebreek nie.

2681 keer gelees | 2 kommentaar 26 Februarie 2010

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights