Weerberigte


Die reënvalseisoen in Namibië sal na verwagting korter, maar meer intens word weens klimaatverandering.

3666 keer gelees | 0 kommentaar 15 Julie 2009


El Niño is terug. Hoewel dié verskynsel steeds raaiselagtig is, verwag weerkundiges droogtes, oorstromings en mislukte oeste.

3191 keer gelees | 0 kommentaar 14 Julie 2009


Temperature gaan redelik matig tot koud wees oor die volgende twee weke, sê mnr. Johan van den Berg, 'n landbou-weerkenner.

2601 keer gelees | 0 kommentaar 30 Junie 2009


Die winderige reënweer wat die Kaap verlede week oorrompel het, het min dele van dié winterreënstreek oorgeslaan.

3625 keer gelees | 0 kommentaar 29 Junie 2009


Die eerste weergawe van ’n atlas wat die risiko’s verwant aan klimaatverandering in Suid-Afrika aantoon, sal vroeg volgende jaar beskikbaar wees.

3148 keer gelees | 0 kommentaar 22 Junie 2009


Reën kan tot Dinsdag in dele van die land val nadat die swaarste reënbuie in baie jare in veral die Noordwes Provinsie, die Vrystaat, Gauteng en Noord-Kaap voorgekom.

3245 keer gelees | 0 kommentaar 19 Junie 2009


Vooruitsigte vir reën het verbeter vir die sentrale, noordwestelike, noordoostelike en selfs verre noordelike gedeeltes van die land tot Vrydag, skryf Johan van den Berg.

4192 keer gelees | 0 kommentaar 8 Junie 2009


'n Bogemiddelde kans vir winterreën vir die sentrale tot suidoostelike dele van die land bestaan vir die volgende drie maande, skryf mnr. Johan van den Berg, bekende weerkundige.

2666 keer gelees | 0 kommentaar 1 Junie 2009


Die winter is hier en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye verwag bogemiddelde reënval in die Wes- en Oos-Kaap, die Vrystaat en KwaZulu-Natal.

2950 keer gelees | 0 kommentaar 27 Mei 2009


Suider-Afrika kan binnekort 'n vroeë waarskuwingstelsel vir natuurrampe, soos oorstromings en droogtes, hê ná die stigting van die Meteorologiese Vereniging van Suider-Afrika.

3518 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2009


Op Merweville was Dankfees-Saterdag 'n besondere geleentheid, want die eerste noemenswaardige reën sedert 2006 het geval.

2596 keer gelees | 1 kommentaar 28 April 2009


Die oorstromings wat die afgelope tyd verwoesting in Namibië saai, is die ergste in dié land se geskiedenis. Inwoners van Zambië en Botswana is ook geraak.

3055 keer gelees | 0 kommentaar 25 Maart 2009


Die Zambezi- en Okavango-riviere in Namibië het vandeesweek rekordvlakke bereik en "die water loop teen 'n spoed wat ons nie ken nie".

2017 keer gelees | 0 kommentaar 20 Maart 2009


Die oorsaak van die onlangse verwoestende brande in Australië kan dalk 5 000 km daarvandaan wees.

2915 keer gelees | 1 kommentaar 23 Februarie 2009


Die reënval van die afgelope tyd oor die sentrale binneland het goeie watertoevloei na die land se vernaamste opgaardamme teweeggebring.

3337 keer gelees | 0 kommentaar 20 Februarie 2009

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights