|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 05:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 76% |
| Wind: |
Hoekom belê plantasie-boere nie meer in wolkbestuiwing (cloud seeding) nie? Sodra daar genoeg wolke oor die gepaslike gebied is dan moet hulle dit maak reën indien nodig?
Antwoord:
Hierdie is seker een van die mees debatteerbare en omstrede items in die weerkunde. Ek sou my moeilik kon uitspreek oor die voor- en nadele daarvan. Dit het verrykende politieke, ekonomiese en weerkundige aspekte. En baie emosionele sienings! Dit mag veel meer nadele as voordele vir die landbou inhou - dit mag ook andersom wees.
My persoonlike mening (wat drasties van baie ander mag verskil) is dat ons hopeloos te min daarvan weet en hoegenaamd nie met verdere risiko’s moet speel nie. Ons het reeds genoeg van droogtes, hael, ensovoorts. Geen boer kan sinvolle langtermyn besluite met sulke omstrede inligting neem nie.
Lees gerus meer hieroor:
Geskryf deur dr. Kobus Botha van www.weatherphotos.co.za
26 September 2011
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)