|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 05:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 76% |
| Wind: |
Só ‘n groot haelsteen gaan ‘n mens sekerlik nie piets nie, maar katswink slaan!
Prof. Kobus Botha, eienaar van die weerwebwerf www.weatherphotos.co.za het dié foto van ‘n bielie van ‘n haelsteen ingestuur.
Lees prof. Botha se skrywe op die forum.
27 Oktober 2009
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Elona
Dit was albei in die VSA.Lees die volle artikel met die foto onder die weerafdeling- "gesels saam oor de weer".
Groete- Kobus Botha
Waar het hierdie vreeslike haelstene geval???????????????
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)