|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 05:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 76% |
| Wind: |
Dit blyk dat die El Niño-weerverskynsel sal na verwagting tot in die eerste kwartaal van volgende jaar sal voorkom, sê die verenigde Nasies (VN) se wêreldorganisasie vir weerkunde (WMO). Dié verskynsel word gekenmerk aan die verwarming van die Stille Oseaan en het in Junie sy opwagting gemaak.
Alhoewel hy in Oktober versterk het is dié verskynsel van El Niño nie naastenby so sterk soos sy eweknie in 1998 nie, maar “hou wel gevolge vir klimaatspatrone regoor die wêreld vir die volgende paar maande in”, sê die WMO in ‘n berig van Reuters.
Bron:
Reuters
3 Desember 2009
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
I farm in Aberdeen district and thus drought is worse than 1998 the underground water table as dropped or dried up ,no reseerve in veld.in my grandfather rain records thus has never happened in Aberdeen dating back to 1934 and no relief from GOVERMENT
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)