Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Weer / Weerberigte / Erosie-k-groot-probleem

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Erosie óók groot probleem

 
Deur ISABEL STOLTZ
Foto: www.gallery.photo.net
Foto: www.gallery.photo.net

Die weglating van grondbewaring en erosie op die sakelys vir klimaatverandering en aardverwarming is ’n ernstige tekortkoming, het sprekers op die konferensie van die  internasionale gronderosie-vereniging van Suider-Afrika (IECASA) by die Vredefortkoepel in Noordwes gesê.

Meer as 25 % van Suid-Afrika se bogrond het in die 20ste eeu verlore gegaan, sê prof. Michiel Laker, emeritusprofessor in grondwetenskap aan die Universiteit van Pretoria. Hy het statistiek aangehaal wat die regstreekse ekonomiese verlies aan sowat 3 miljoen hektaar deur erosie in 1989 op R1 500 miljoen geraam het.

Die jaarlikse verlies aan plantvoeding beloop sowat R1 000 miljoen. Mnr. Lehman Lindeque, voorsitter van die IECA-SA, sê grondhervorming en ander uitdagings het die bewaring van grond die afgelope dekade heeltemal van die nasionale voorranglys af verdring.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe 4 September.

28 Augustus 2009
 

5
 
 
  • 3923 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Janbez
15 Sep 2011 06:53

Probeer wikipedia.org of google dit.

  • antwoord
Almé Marais 
14 Sep 2011 21:25

Ons skryf nou more eksamen oor gronderosie (Gr11). Nou wat is gronderosie en wat behels dit?

  • antwoord
Leone Botha 
28 Apr 2011 11:58

Ek is op soek na 'n omvattende lys van nadele van gronderosie. Kan julle help?

  • antwoord
Ivon Bezuidenhout 
14 Apr 2011 14:19

My kinders is besig met taak oor gronerosie

  • antwoord
jacques grobler 
22 Apr 2010 17:32

watse organisasies is betrokke by gronderosie

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Nuwe vliegseisoen is hier
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction