Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Weer / Weerberigte / Goeie-re-n-val-winterstreek

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Goeie reën val in winterstreek

 
Deur AMELIA GENIS

Die winderige reënweer verlede week in die Kaap het min dele van dié winterreënstreek oorgeslaan.

Teen druktyd het dit reeds meer as 120 mm teen die berg by Piketberg en in die omgewing van Kamieskroon in die Noord-Kaap gereën. Verder suid, by Garies, berig me. Karin Engelbrecht van die plaas Bruinkop dat daar tussen 32 mm en 75 mm reën aangeteken is.

Hoewel hulle meer reën sal verwelkom, is landboutoestande in die Suid-Kaap aansienlik beter as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar, sê boere in dié gebied. Mnr. Jacobus Human van die plaas Eerstekop, Heidelberg, het teen druktyd 15 mm reën gehad en die vooruitsigte vir nog buie
was goed.

Mnr. Tienie Theunissen wat op Drayton naby Caledon boer, het 28 mm gemeet. Hy sê die verspreiding van die reën is goed. “Ons het amper elke naweek ’n bietjie reën gekry. Die koue wat ons nou kry, sal help dat die koringplante stoel.”

Ook in die Swartland wat tot dusver goed reën kry, is goeie reënvalsyfers aangeteken. By mnr. Cobus Bester van Uitkyk, Moorreesburg, het dit 38 mm gereën. Mnr. Dirk Lesch, wat in die Riebeekvallei boer, het 27 mm reën gekry.

Hulle het nie reënmeters nie, maar die kommunale boerderygebiede Richtersveld en Steinkopf in die Noord-Kaap het ook goed reën gekry, sê mnre. Gert Opperman van Port Nolloth en Ranald Balie van Steinkopf. Hulle is dankbaar vir die reën, maar die groot versugting bly dat dit op hul eie grond sal val.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 3 Julie 2009.

29 Junie 2009

0
 
 
  • 3402 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Fotos
  • OVK speel groot rol in platteland
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction