Groot dele van die land geniet vir die afgelope paar weke goeie reën en soveel water het al geval dat oorstromings in groot dele van die Vrystaat voorkom.
In Gauteng is die Vaaldam se sluise oopgemaak, wat ook oorstromings tot gevolg gehad het.
Kyk hier na ons fotogalerye:
Nog oorstromings - Januarie 2010
1 Februarie 2010
Kommentaar
Wanneer kom die reen val maak voorspelling
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)