Satellietbeelde van die weer

 
Weerfoto. Foto: www.weatherphotos.co.za
Weerfoto. Foto: www.weatherphotos.co.za

Baie goeie nuus vir weerliefhebbers is dat die weersatellietfoto’s op landbou.com nou elke drie uur bygewerk word.

Prof. Kobus Botha, wat dié weer-inligtigting aan landbou.com via sy webwerf, www.weatherphotos.co.za aanbied, het sy ooreenkoms met sy Europese verskaffer hersien om dié beter diens aan te bied.

Die ander foto’s wat vantevore uurliks opgedateer was, bly so. Nou kan die weer baie meer akkuraat gevolg word en boere baie beter beplan, sê Botha. Die eerste opdatering is reeds om 04:28 (vir die melkboere).

6 September 2010

5
 
 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.