Weer-front met mes gesny?

 
Weerpatroon. Foto: weatherphotos.co.za
Weerpatroon. Foto: weatherphotos.co.za

‘n Satellietbeeld van ‘n front oor die noordelike deel van Suider-Afrika lyk asof dit met ‘n mes gesny is.

Prof. Kobus Botha, ‘n weerkenner en eienaar van ‘n weerwebwerf wat satellietfoto’s aan landbou.com verskaf, het vanoggend ‘n besondere weerverksynsel uitgewys. (Sien groter foto hieronder.)

Dié weerpatroon is om 10:00 op Maandag, 26 Julie via ‘n satelliet beskikbaar gestel. Botha sê dit is ‘n seldsame front, wat lyk asof dit met ‘n mes gesny is.

Klik hier om na die aanbieding van satelliet-weerfoto’s op landbou.com te kyk. Klik op die boonste beeld en volg die instruksies. Nadat die tweede venster oopgemaak het, beweeg jou muis oor die kaart (moenie daarop klik nie) om 'n vroeëre satellietfoto te sien.

26 Julie 2010

0
 
 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.