Wen met Landbouweekblad se SMS-kompetisie!
Staan 'n kans om jou deel van talle fantastiese pryse te wen in Landbouweekblad se nuutste kompetisie!
Om deel te neem, SMS LBW, die antwoord op die vraag asook jou naam en van na 32248. SMS'e kos R1,50.
Die vraag is: Wie is Landbouweekblad se redakteur?
Buiten groot kontantpryse kan jy ook die volgende wen:
- 'n Bernina 380-model naaldwerkmasjien ter waarde van R20 000. Die nuwe Bernina 3-reeks is leiers in die gebied van ontwerp en tegnologie en so gebruikersvriendelik dat almal - van beginners tot ontwerpers en kreatiewe naaldwerkers - dit kan gebruik. Besoek www.bernina. com vir meer inligting oor al Bernina se produkte.
- Vanaf Verifurn is daar 'n Zen-eetkamerstel met 6 Vixen woodfibre-stoele ter waarde van R6 000. Verifurn vervaardig 'n groot verskeidenheid meubels wat insluit stoele, koffietafels, kopstukke, bedkassies, hangkaste en meer. Besoek www.verifurn.co.za vir meer inligting.
- 1 paar skoene elk van Wolverine Raider Romeo, Raider, Hawthorne, Snare lo en Wolverine Terrain ter waarde van R6 000. Wolverine Boots bestaan al vir 128 jaar en hulle werk- sowel as buitelugstewels en -skoene is leiers in gemaktegnologie. Skakel 011 024 3615 vir meer inligting oor waar die skoene verkry kan word.
- 2 Space Saver-naaldwerkstasies ter waarde van R5 000 elk. Die Space Savernaaldwerkstasie is kompak maar met genoeg pakplek vir al jou benodigdhede soos materiaal, naalde en gare. Vir meer inligting skakel Willemien op 083 338 6310.
Die kompetisie sluit om 17:00 op 9 Februarie 2012.
Koop die nuutste Landbouweekblad vir meer inligting.