Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Werkers-lede-van-tafeldruif-liggaam

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Werkers lede van tafeldruif-liggaam

 
JOHAN FOUCHÉ

Die Hexvallei Tafeldruifassosiasie (HTA) het op sy onlangse jaarvergadering in De Doorns die eerste keer plaaswerkers as lede aanvaar.

Mnr. Cobus Dowry, die Wes-Kaapse minister van landbou, het op die vergadering gesê 'n atmosfeer van samewerking tussen belanghebbendes in die landbou is oral in die provinsie te sien.

Volgens hom wag daar nogtans talle uitdagings op die landbou. Een daarvan is die verbetering van plaaswerkers se lewensgehalte en die regstel van die wanindruk dat boere nie omgee vir hul werkers nie. Waar daar wél verhoudingsprobleme bestaan, moet dit reggemaak word.

Hy het opleiding uitgelig as een van sy departement se vernaamste instrumente om werkers te bemagtig. Die desentralisering van opleidingsgeriewe om mense op die platteland beter toegang tot opleiding te gee, is 'n belangrike element daarvan.

Die nuwe lede van die HTA is mnr. Chris en me. Florida Pretorius, mnr. Christopher en me. Marlene Swanepoel, mnr. Anthonie Visagie, mnr. André Thops, mnr. Emile Asplein, mnr. Abraham Andrews, mnr. Kobus van der Horst, me. Deidre Malgas, mnr. André Plaatjies en me. Magdalena Ruiters.

Al dié persone het uitgeblink in die HTA se Plaaswerker van die Jaar-kompetisie wat sedert 2002 aangebied word.

Van der Horst sê dit is vir hom 'n groot oomblik om ná jare in die landbou formeel daarby ingesluit te word. Hy glo die nuwe lede het besondere kennis wat hulle met ander kan uitruil.

''Daar ís verandering in die landbou en ons moet almal bereid wees om vorentoe te gaan. Wat ons nóú begin, sal vir die volgende geslag 'n inspirasie wees,'' sê hy.

8 Oktober 2004

0
 
 
  • 1878 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Batterye: Tegnologie vir toekoms
  • Gehalte kenmerk 2005-wyndruifoes
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction