Wie is ons?

Landbouweekblad se webwerf, Landbou.com, het homself die afgelope tyd as 'n belangrike, aanvullende medium tot dié tydskrif bewys.
In Maart 2011 het 60 648 besoekers die webwerf besoek en 304 232 bladsye gelees.

Ons bied die volgende unieke dienste aan:
Die jongste landbounuus, plaaslik en internasionaal.
'n Gewilde gespreksforum.
'n Span aanlyn-veeartse wat vrae beantwoord.
'n Bekende landbou-ekonoom beantwoord vrae oor finansies.
Lekkerlees boereblogs.
Die jongste produkpryse aanlyn.
Daaglikse pryse van landboumaatskappye se aandele op die JSE.
Landbouweekblad se gewilde geklassifiseerde advertensies aanlyn.
Intekenare kry aanlyn-toegang tot die tydskrif se nuutste geklassifiseerde advertensies.
Aanlyn-toegang tot Landbouweekblad se omvattende argief.
Teken elektronies in op Landbouweekblad.

Advertensies: Kontak Angelica Weber, Landbou.com, Pretoria. Tel.: 012 424 6384 Selfoon: 083 389 5951 E-pos: angelica@landbou.com

Ander navrae: Webwerf-redaksie: Corli van der Merwe, Landbou.com, Kaapstad. Tel.: 021 406 2516 Selfoon: 084 524 1188 E-pos: cornelia.vdmerwe@landbou.com

Nuus: Alani Janeke, Pretoria, 012 424 6454, alani.janeke@landbou.com


Landbou.com se redaksionele span. Van links is Corli van der Merwe, webredakteur,  Alani Janeke, joernalis, en Jan Bezuidenhout, bestuurder: digitale inhoud. Foto: THEUNS BOTHA

Angelica Weber, advertensiekonsultant. Foto: ALANI JANEKE

22 November 2011 (bygewerk)