Wiele

  • Nuwe Benz-bakkie se wiele wil-wil rol

    Deur Andries Groenewald

    Die produksiemodel van die nuwe Mercedes-Benz-eentonner is pas in die Moederstad vertoon.

  • GWM vier fees met afslag

    Deur Andries Groenewald

    GWM, die Chinese voertuig-vervaardiger, doen die afgelope dekade sake in Suid-Afrika en vier dit nou onder meer met ’n baie spesiale aanbieding.

  • Splinternuwe Mitsubishi Pajero Sport kom

    Deur Andries Groenewald

    Jy kan binnekort die horison begin dophou vir die stofstreep van Mitsubishi se slinternuwe Pajero Sport…

  • Dié Hino draf miljoene kilometer kaf

    Deur Andries Groenewald

    Hierdie Hino-vragmotor van Namlog het al meer as 2 miljoen kilometer afgelê!

  • Kry winskopies op Aucor-veiling

    Deur Verslaggewer

    Aucor se volgende veiling vind op 28 Junie om 10:30 plaas. Woon die veiling by en skaf ‘n vragmotor vir jou boerderybehoeftes aan.

  • Hyundai gooi Tucson-net wyer

    Deur Andries Groenewald

    Hyundai brei sy suksesvolle Tucson-stoftrapperreeks uit met ’n al te spoggerige teervreterweergawe met ekstra lugskorte, groter wiele, baie uitlaatpype en effe meer woema…

  • Nuwe Land Rover Discovery byna hier

    Deur Andries Groenewald

    Die nuwe Land Rover Discovery sal vanaf Julie in plaaslike vertoonkale pryk en dit is glo tegnologies die mees gevorderde weergawe van dié model ooit…

  • Haval-sportnutse nuut in SA

    Deur Andries Groenewald

    Nóg ’n splinternuwe, kompakte sportnutsvoertuigreeks het sy opwagting in Suid-Afrika gemaak.

  • Ignis straks Suzuki se hartedief

    Deur Andries Groenewald

    In ’n taai voertuigmark gaan die nuwe, ougat Suzuki Ignis-stoftrapper dalk sommer gou baie harte steel.