Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Wol-sa-wil-heffings-keer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wol SA wil heffings keer

 
JACQUES CLAASSEN

Die bestuur van Wol SA het eenparig besluit om regstappe te doen om 'n stokkie voor die instelling van 'n statutêre heffing op rooivleis te probeer steek. Wol SA het 'n paar jaar gelede 'n prominente rol gespeel in die stryd om statutêre heffings op wol uiteindelik afgeskaf te kry.

Luidens 'n verklaring is die instelling van die vleisheffing aanvanklik deur die Nasionale Landboubemarkingsraad afgekeur, maar uiteindelik gekwalifiseerd by die Minister van Landbou aanbeveel. Daar word beoog om die heffing op 1 Januarie aanstaande jaar in te stel.

Wol SA meen dat die proses wat gevolg is, nie behoorlik aan die regsvoorskrifte voldoen het nie en dat alle betrokkenes op alle vlakke nie behoorlik geraadpleeg is nie. Volgens Wol SA is talle boere en ander instellings wat verplig gaan word om die vleisheffing te betaal, nog nie behoorlik oor die uitwerking daarvan ingelig nie. Dit is nog onbekend hoeveel die heffing presies sal bedra. Dit sal vir vier jaar geld.

Wol SA het opdrag aan sy regsverteenwoordiger, mnr. Dawie Visser van M.D. Visser & Vennote, gegee om die nodige regstappe te doen. Wol SA het 'n spesiale fonds gestig om voorsiening te maak vir die regskoste. Hy sal sy lede versoek om vrywillige bydraes tot die fonds te maak.

Intussen het die bestuur van Wol SA hom verbind tot die suksesvolle afhandeling van swart bemagtiging in die landbou. Die organisasie is bekommerd oor die verloop van die onderhandelingsproses.

Hoewel Wol SA die proses sal monitor, het hy kennis gegee van sy vaste voorneme om, indien nodig, ook gepaste regshulp te kry om te verhoed dat die proses ontspoor. Wol SA meen dat sekere van die Agri-SEB-aansprake op onteiening neerkom en niks met swart bemagtiging te doen het nie.

In dieselfde asem waarsku Wol SA sy lede teen sekere organisasies en konsultante wat die huidige onsekerheid uitbuit deur voor te gee dat hulle boere met die implementering van sogenaamde Agri-SEB-programme kan bystaan. Daar bestaan tans geen riglyne vir sodanige programme nie en in die proses mislei konsultante boere vir hul eie finansiële gewin.

5 November 2004

0
 
 
  • 1552 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • DG en boere 'sit saam om vuur'
  • Grondgrypery beloop 227 miljoen ha
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction