Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Wolmark-stabiel

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wolmark stabiel

 
Deur ONA VILJOEN
Mnr. Jan Randell (tweede van links) van Lothair in die Ermelo-distrik het onlangs 761 bale wol met &#39;n  massa van 113 ton aan BKB in Durban gelewer. Hy is Suid-Afrika se grootste wolboer. Op die foto is van links mnre. Bennie Steyn (links) BKB skaap-en wolbeampte, Randell, Derek Fitzhenry, BKB se bestuurder: Wolverhandeling in Durban en Basie Claassen, BKB bestuurder: Wolverhandeling in Port Elizabeth. <br>
Foto: Ona Viljoen
Mnr. Jan Randell (tweede van links) van Lothair in die Ermelo-distrik het onlangs 761 bale wol met 'n massa van 113 ton aan BKB in Durban gelewer. Hy is Suid-Afrika se grootste wolboer. Op die foto is van links mnre. Bennie Steyn (links) BKB skaap-en wolbeampte, Randell, Derek Fitzhenry, BKB se bestuurder: Wolverhandeling in Durban en Basie Claassen, BKB bestuurder: Wolverhandeling in Port Elizabeth.
Foto: Ona Viljoen

Die wolmark het op vandag se veiling, die voorlaaste van die seisoen, gestabiliseer nadat dit die afgelope twee veilings skerp gedaal het en Cape Wools se Merino-aanwyser het onveranderd op R61,50/kg (skoon) gesluit.

Dit kan in 'n mate aan die swakker rand toegeskryf word wat sedert die vorige veiling twee weke gelede met 1,2% teenoor die Amerikaanse dollar en met 3% teenoor die euro verswak het.

Pryse het baie gewissel en sommige tipes was tot 4,5% duurder, terwyl ander tipes baie goedkoper was. Kortwolpryse het egter heelwat teruggesak.

Te oordeel aan wolontvangste by makelaars se pakhuise lyk dit asof produksie dié seisoen weer 'n styging gaan toon. Die volume wol wat tot nou ontvang is, is 3,6% hoër vergeleke met die ooreenstemmende tydperk die vorige seisoen. Produksie het verlede seisoen met 2,2% gestyg.

Gemiddelde prysbewegings van AWEX-tipes MF4 en MF5 van 70 mm en 80 mm was soos volg: 20 mikron was 1,5% goedkoper op R68,13/kg; 21 mikron verswak met 0,6% tot R63,26/kg; 22 mikron daal met 1% tot R59,97/kg en 23 mikron verswak met 2,1% tot R57,66/kg. Daar was geen kwotasies vir 19 mikron, 24 mikron en 25 mikron weens die beperkte aanbod in dié kategorieë.

Die laaste veiling van die seisoen vind op 11 Junie plaas wanneer sowat 12 500 bale aangebied sal word.

28 Mei 2008

0
 
 
  • 1276 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Onmin oor ingevoerde koring
  • Nuwe koringkontrak in Paarl ingestel
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction