Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Wolprys-op-loop

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wolprys is op loop!

 
Deur ONA VILJOEN

Die swakker rand het die wolmark op dié week se veiling ondersteun en Cape Wools se Merino-aanwyser met 2,6% tot R69,95/kg (skoonwol) laat styg, wat die hoogste vlak vir die seisoen is.

Dit beteken dat die aanwyser nou 25% hoër as die openingsvlak en 34% bokant dieselfde veiling verlede seisoen is.

Die rand het die afgelope week kwaai wipplank gery en in 'n stadium tot sy swakste vlak in vyf jaar teenoor die Amerikaanse dollar verswak.

Dit het sedertdien ietwat versterk, maar het steeds 4,5% swakker teen die Amerikaanse geldeenheid verhandel vergeleke met verlede week. Dit was ook aanmerklik swakker teenoor die euro.

Fynwol, (19 mikron) het die grootste styging aangeteken, terwyl die meeste ander langwoltipes met tussen 2% en 3% verbeter het.

Dit was 'n redelike groot veiling met 11 225 bale waarvan 97% verkoop is. Die vetwoluitvoeders Standard Wool en Modiano het die veiling oorheers en meer as die helte van die aanbieding gekoop.

Gemiddelde prysbewegings van AWEX-tipes, MF4 en MF5 van 70 mm en 80 mm was soos volg: 19 mikron styg met 5,1% tot R88,07/kg; 20 mikron was 1,6% duurder op R77,35/kg, 21 mikron verstewig met 3,3% tot R71,18/kg, 22 mikron was 2,3% duurder op R69,76/kg en 23 mikron styg met 2,6% tot R67,14/kg. Daar was geen kwotasies vir 24 mikron en 25 mikron in dié bepaalde tipes nie.

Sowat 11 000 bale sal volgende week aangebied word.

5 Maart 2008

0
 
 
  • 1284 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Duur kos nie boer se skuld'
  • Loer weer na die boere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction