Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Wolskaap-onttroon-donkie

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wolskaap onttroon donkie!

 

Die wolskaap het die donkie as die wonderlikste ding onttroon. Altans, dit is as 'n mens luister na wat mnr. Geoff Kingwill, voorsitter van Cape Wools, oor die skaap te sê het.

Die ou liedjie besing die donkie as 'n wonderlike ding wat allerhande dinge kan aanvang waartoe g'n ander dier in staat is nie.

Kingwill het wol se goeie hoedanighede op die NWKV se streekvergaderings in KwaZulu-Natal besing: Dit haal asem, isoleer en absorbeer reuke en water, is elasties, het brandweerstand en beskik oor uitstekende eienskappe vir hantering en drapering.

Wolboere is bewus van hierdie goeie eienskappe, maar die verbruiker weet dit nie noodwendig nie; veral nie jonger mense nie. Sommige mense dink nog aan wolkledingstukke as iets wat 'n mens laat jeuk.

Daarom beywer Cape Wools hom sterk vir wol en het hy sy eie veldtog om die wolskeersel internasionaal te bemark, terwyl Suid-Afrika ook met die Australiërs saamwerk om wolprodukte en die Merino te bevorder. Dit word uit die heffing van 10 sent/kg wol gefinansier wat produsente betaal.

Hy sê Cape Wools beywer hom sterk vir tegnologie-oordrag, met die belangrike doel om boerdery met wolskape meer winsgewend te maak. Geld word ook vir navorsing en ontwikkeling geoormerk.

Plaaslike wol het 'n goeie naam vir gehalte, maar produsente moet gedurig daaroor waak omdat die buitelandse kopers geen besoedeling duld nie. Dit is hoekom Suid-Afrika daarna streef om teen volgende seisoen alle wol slegs in nylonsakke te verpak om die moontlikheid vir besoedeling te verminder.

Landbouweekblad, 22 Februarie 2008

0
 
 
  • 2139 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Detail en risiko sy kos
  • Eerste onteiening vir Gauteng
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction