Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Wynstok-kultivars-wyer-keuse

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wynstok-kultivars: Wyer keuse

 
Deur JOYLENE VAN WYK

Suid-Afrikaanse wynboere sal moontlik binnekort wyn uit 'n groter
verskeidenheid druifsoorte produseer. Dit is omdat die Departement
van Landbou wysigings aan die Wet op Drankprodukte
wil maak - onder meer dat weggedoen word met die bepaling dat
wyn nét van 'n sekere wingerdstok gemaak mag word.

Tegnies mag wyn net gemaak word van die kultivars van Vitis-vinifera
wat geselekteer is vir die bereiding van gehaltewyn. Internasionaal
is dit egter nie meer 'n vereiste nie. As net die genus vitus
gebruik word, is daar 'n groter verskeidenheid wingerdstokke
wat gebruik kan word om wyndruiwe te produseer.

Die wysigings aan die voorgestelde Wetsontwerp op Drankprodukte
is egter nog nie aanvaar nie en 'n wynbemagtigingsprojek
in die Noord-Kaap kan as gevolg daarvan in duie stort.

Me. Wendy Jonker, assistent-direkteur vir drankprodukte by
die departement, sê 'n projek vir opkomende boere in die Noord-
Kaap en Vrystaat is begin om distilleerwyn te maak. Jonker sê die
boere is op die punt om wyn te maak, maar omdat daar ingevolge
die wet beperkings is - soos dat slegs Vitis-vinifera gebruik kan
word - kan hulle niks doen nie.

Jonker sê tans word alle distilleerwyn ingevoer. Die idee is dat
die groter produsente in die land wat spiritualieë nodig het, dit
van die opkomende boere bekom.

Landbouweekblad, 6 Junie 2008

0
 
 
  • 1789 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • E-pos foto's aan ons
  • Wyndruiwe ry hittegolf
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction