|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 05:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 76% |
| Wind: |
Te midde van die parlementêre onstuimigheid en bedanking van ministers, bevind me. Lulu Xingwana, Minister van Landbou en Grondsake, haar op 'n amptelike besoek in Duitsland.
Mnr. Godfrey Mdhluli, haar woordvoerder, sê sy is tot Saterdag op uitnodiging van die Duitse regering in dié land oor 'n "verskeidenheid landboukwessies". Hy kon nie nadere besonderhede gee nie.
Hy sê sy gaan voort met haar werk soos normaalweg en daar is geen nuus oor haar toekomsplanne nie. "Ek glo as daar iets is, sal sy haar personeel eerste inlig."
23 September 2008
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24