Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Zille-soek-goeie-verhouding-met-boere

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zille soek goeie verhouding met boere

 
Deur JOHAN FOUCHÉ

Gewelddadige aanvalle teen boere en veediefstal hou 'n groot gevaar vir die landbou in Kaapstad in, het me. Helen Zille, burgemeester van dié stad, aan Landbouweekblad gesê. Volgens haar word die metropolisie oor die volgende drie jaar uitgebrei en behoort die boerderygebiede ook daaruit voordeel te trek.

Sy sê boere betaal 'n klomp belasting, maar ontvang bitter min dienste in ruil daarvoor. Volgens haar sal die stadsraad na maniere kyk om die landbousektor tegemoet te kom, maar sy wil nie spesifieke beloftes maak nie.

Op 'n vergadering van die landbouvereniging Philadelphia het Zille gesê die nuwe regering van die Stad Kaapstad werk goed met die sakesektor saam en wil die landbou ook graag as 'n vennoot hê. Sy het die boeregemeenskap as die stad se oudste gemeenskap bestempel en boere bedank vir hul bydrae tot die stad en die land se ekonomie.

Volgens haar wil die stadsraad die vrye mark op alle gebiede laat werk. Dit moet ook in die armes se behoeftes voorsien. Die Wes-Kaapse regering en die stadsraad streef na 'n ekonomiese groeikoers van 8 % per jaar in Kaapstad.

Zille sê die gebrek aan kundige personeel is een van haar regering se grootste uitdagings. Die vorige stadsraad het van talle kenners ontslae geraak ter wille van transformasie. Dit is een van die redes waarom die munisipaliteit sukkel om sy kapitaalbegroting te bestee. In die boekjaar 2005/06 is minder as die helfte van dié begroting bestee.

"Plakkery en die onwettige gebruik van grond is 'n groot bekommernis. Daar is 250 000 gesinne op die stad se behuisingswaglys. Dié lys groei elke jaar met 16 000 gesinne/mense. Zille sê die stadsraad kyk na ander oplossings. Een moontlikheid is om gedienste grond beskikbaar te stel aan mense wat hul eie huise wil bou. Die stadsraad en drie banke het 'n ooreenkoms gesluit wat meer mense in laer inkomstegroepe toegang tot lenings sal gee."

26 Mei 2006

0
 
 
  • 2394 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere hoor later oor aanplantings
  • Arbeid: Gedragskode vir plase
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction