Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Zim-boere-se-grond-nie-meer-beskerm

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zim-boere se grond nie meer beskerm

 

Suid-Afrikaanse boere wat gemeen het hulle kan op die Regering steun om hul eiendom in Zimbabwe te beskerm, is nou glo hul plase kwyt.

Luidens 'n berig in Landbouweekblad se susterpublikasie Rapport het Zimbabwe se minister van sekuriteit (wat ook vir grondsake verantwoordelik is), mnr. Didymus Mutasa, in 'n onderhoud met die koerant gesê die laaste hoop op 'n verdrag tussen die regerings van die twee lande om Suid-Afrikaanse boere se grondregte te beskerm, is finaal van die baan.

"Dit is te laat, daar is nie meer plase om te beskerm nie. Ál die plase is reeds deur die regering oorgeneem en aan Zimbabwiërs gegee. Dit sal sinneloos wees om 'n ooreenkoms te teken op eiendomsreg wat nie meer bestaan nie. Die plase behoort aan ons. Ons kan nie vir ons eie grond betaal nie," het Mutusa luidens die berig gesê.

Mutasa se uitlatings en die Zimbabwiese regering se klaarblyklike besluit om nie tot Suid-Afrikaanse boere met grond in Zimbabwe se redding te kom nie, sal tot groot teleurstelling en verliese lei.

Landbouweekblad het verskeie kere berig oor die uitstel van die bilaterale ooreenkoms vir die beskerming van wedersydse beleggings in die twee lande. Luidens vroeëre berigte is die ondertekening telkemale uitgestel weens die afwesigheid van die Zimbabwiese minister. 'n Ooreenkoms is nooit vroeër bereik nie omdat die Zimbabwiese regering nie tevrede was met die inhoud van die voorgestelde ooreenkoms nie.

Onder die Suid-Afrikaanse boere is mnr. Crawford von Abbo, bekende Vrystaatse boer, wat al miljoene rande se skade gely het sedert daar op sy grond in Zimbabwe beslag gelê is.

20 Januarie 2005

0
 
 
  • 1725 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • GWK-omset styg met 61%
  • Graan SA help meer swart as wit lede
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction