AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Beplanning sorg vir goeie kanola-opbrengste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Al is daar so baie faktore wat kanola-opbrengs beïnvloed, kan goeie beplanning en tydsberekening help om opbrengsverwagtinge te verhoog.

Goeie beplanning en noukeurige tydsberekening van verskillende verbouingsaksies kan vanjaar vir goeie kanola-opbrengste sorg.

“Gebrek aan deeglike beplanning kan vanjaar die risiko by kanola verhoog,” het mnr. Piet Lombard van die Wes-Kaapse departement van landbou gesê.

Dit is veral omdat die kultivar van baie boere se eerste keuse nie vanjaar altyd beskikbaar is nie en Clearfield- en triasienbestande kultivars dikwels deur konvensionele kultivars vervang gaan word.

Lombard het gesê dis dus belangrik dat boere lande se onkruidbestuursgeskiedenis ken. “Sulfonielureas kan baie skade veroorsaak aan kultivars wat nie weerstand daarteen het nie.”

Lombard het op Overberg Agri se voorplant-inligtingsdag op Rietpoel gesê daar is ’n verband tussen die plantdatum en opkoms van saailinge. “Die opbrengsverwagting neem met 1,5% tot 1,6% toe vir elke dag wat die saailinge vroeër opkom.”

Die vroegste planttyd vir die Overberg en Swartland is waarskynlik die laaste week van April. Tog wil dit voorkom of Swartlandse boere nog tot 9 Mei kan plant sonder dat opbrengs verlaag word. Vinnige tot mediumgroeiseisoenkultivars word meestal vir die Overberg en Swartland aanbeveel.

Reën en temperatuur in die tydperk nadat kanola begin blom, speel ook ’n groot rol, het Lombard gesê.

“Opbrengs verander met 1,55% vir elke 1 mm reën meer as 15 mm vir die 60 dae na aanvang van blom. Die opbrengs styg met 10% tot 13% vir elke 1 °C wat die gemiddelde temperatuur onder die gemiddelde temperatuur vir die blom- en peulvultydperk daal.”

Uiteindelik het die klimaat gedurende Augustus tot Oktober die grootste invloed op opbrengs. “ ’n Groot deel van kanola se opbrengspotensiaal word bepaal nádat ek reeds my laaste aksie uitgevoer het.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot