AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Boere betaal verskillende pryse vir insette

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar is groot verskille in die prys wat boere in verskillende gebiede vir insette betaal. Foto: Amelia Genis
Daar is groot verskille in die prys wat boere in verskillende gebiede vir insette betaal. Foto: Amelia Genis
Daar is groot verskille in die pryse wat boere in die Wes-Kaap vir sekere kunsmissoorte en landbouchemikalieë betaal.

’n Opname deur me. Heleen Viljoen, junior ekonoom by Graan SA, toon dat die gemiddelde prys van Sakura, ’n onkruiddoder, R5 334,75/kg in die Wes-Kaap is, maar dat daar boere is wat R5 789,35/kg betaal. Daar is ook boere wat “net” R5 099/kg betaal (sien grafiek onder).

Viljoen het soortgelyke bevindinge by ureum gemaak. Die gemiddelde prys van ureum het in 2022 met 140% gestyg teenoor dié van 2021. Hoewel die wisselkoers en die tyd van aankope tot variasie in kunsmispryse lei, toon haar opname dat twee boere wat in April 2022 ureum gekoop het, onderskeidelik R12 750/t en R21 500/t betaal het. Dis ’n verskil van 69%.

Viljoen se jaarlikse opname vergelyk gemiddelde pryse van ’n streek, wat sy van individuele produsente in daardie streek kry, met gemiddelde pryse van omliggende streke.

.

Sy het bevind dat boere in ’n gebied wat strek van Vredenburg tot Eendekuil “keer op keer meer as die gemiddelde” van die Wes-Kaap betaal het.

“Die data wat ons insamel, is nie net vir Graan SA nie, dis ook ’n hulpmiddel vir boere. Wanneer inset-aankope plaasvind, kan boere sien wat pryse in gebiede om hulle is. ’n Mens begin ook neigings opmerk oor die jare.”

Mnr. Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, het op Graan SA se streeksvergaderings in die Wes-Kaap gesê Viljoen se verslag is ’n stuk gereedskap vir boere. “Dit help jou om bedingingsmag te bewerkstellig.”

Mnr. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie en lededienste by Graan SA, het boere aangemoedig om seker te maak dat afwaartse neigings in pryse by hulle op die plaas uitkom.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
982.52
-0.3%
Palladium
1,434.30
-0.6%
Goud
1,978.36
+0.4%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,837
+0.1%
Alle aandele
75,354
+0.2%
Hulpbronne 10
64,723
-1.6%
Industriële 25
102,478
+0.8%
Finansiële 15
15,383
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot