AFGRI
BEAN
18 Okt
-
6807,6
4,60
CORN
18 Okt
-
3086
32,00
SOYA
18 Okt
-
7214
-22,00
SUNS
18 Okt
-
9728
38,00
WEAT
18 Okt
-
5749
48,00
WMAZ
18 Okt
-
3196
-8,00
YMAZ
18 Okt
-
3351
-3,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Eerste oesskattings verras

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Vanjaar se eerste amptelike mielie-oesskatting is ’n verrassend optimistiese 12,22 miljoen ton.

Dit is nagenoeg ’n miljoen ton meer as wat vooraf voorspel is.

Dit is ook ’n gemaklike 1,7 miljoen ton meer as Suid-Afrika se jaarlikse plaaslike verbruik van sowat 10,5 miljoen ton.

Grootste sojaboon-oes nog

Die geskatte sojaboon-aanplanting, wat in die voorlopige skatting ’n maand gelede al die meeste hektare tot nog toe was, is tot ’n nuwe rekord-hoogtepunt van 775 300 ha verhoog. Dit verteenwoordig ’n uitbreiding van sowat ’n derde van verlede jaar se beplante oppervlakte. Dié beraamde eerste oesskatting is 1,375 miljoen ton, ook die grootste oes tot nog toe.

Markontleders het voor die Nasionale Oesskattingkomitee se vergadering Dinsdag (27 Februarie) bespiegel dat die eerste produksieskatting vir mielies 11,2 miljoen ton tot 11,3 miljoen ton behoort te wees; en die Internasionale Graanraad se eerste skatting van Suid-Afrika se mielie-oes was 11,8 miljoen ton.

Mielies

Die Oesskattingkomitee se skatting van 12,22 miljoen ton mielies is nogtans 27% minder as verlede jaar se rekord-oes van 16,8 miljoen ton. ’n Opgehoopte 6,4 miljoen ton daarvan is in Januarie as eindvoorraad van die vorige jaar aangeteken.

Die komitee het sy voorlopige mielie-oppervlakteskatting van verlede maand net effens afwaarts aangepas tot 2,303 miljoen ha. Dit is 6 500 ha minder as die voorlopige skatting in Januarie.

Die witmielie-oesskatting is 6,108 miljoen ton (amper 40% minder as verlede jaar s’n), en die geelmielie-oesskatting is 6,115 miljoen ton (net 12% minder as verlede jaar s’n).

Sonneblomme, grondbone, sorghum en droëbone

Die aantal hektaar onder sonneblomsaad, waaroor daar tot dusver nog groot onsekerheid was, staan op ’n geskatte 584 900 ha, wat 8% minder as verlede jaar se aanplantings is. Die eerste oesskatting vir dié gewas is 731 505 ton.

Die geskatte grondboon-aanplantings is 56 300 ha, net 300 ha meer as verlede jaar, en die verwagte oes is 88 850 ton, wat minder as verlede jaar se 92 050 ton is.

Sorghum-aanplantings is drasties ingekort tot ’n beraamde 24 800 ha, wat 41% minder as verlede jaar is.

Daarenteen is droëboon-aanplantings sowat ’n kwart meer as verlede jaar – ’n geskatte 56 600 ha.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.45
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,019.35
-2.9%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot