AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Goeie oliesaad-oes, dog invoer nodig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Liza Bohlmann
Foto: Liza Bohlmann
Die totale oliesaadverbruik vir 2021-’22 was sowat 2,4 miljoen ton. Die jaarlikse binnelandse behoefte aan eetbare olie is sowat 1,55 miljoen ton.

Suid-Afrika bly ’n netto invoerder van plantaardige olie hoewel die land sy grootste totale oliesaadproduksie beleef. Sowat 215 000 ton sonneblom- en sojaboon-olie sal vanjaar ingevoer moet word om in die binnelandse behoefte te voorsien.

Mnr. James Hellawell, ’n graanverhandelaar by Silostrat, sê die gunstige oliesaadvoorraad vir 2022 kan tot ’n groot mate weggepers word indien ’n rekord-perssyfer van 2,9 miljoen ton per jaar behaal word. “Die prys van oliesaad sal na verwagting vir die komende seisoen sterk bly met inagneming van die globale prys van sojabone en die wisselkoersskommeling as belangrike prysaandrywers.”

Hy sê 2022-’23 se totale oliesaadproduksie word beraam op 2,735 miljoen ton teenoor verlede jaar se totaal van 2,567 miljoen ton, danksy ’n verwagte groot sonneblomoes.

Die sonneblom-oordragvoorraad op 1 Maart 2022 was ’n lae 20 000 ton, grootliks vanweë 2021 se lae produksiesyfer en ’n betreklik hoë verbruik.

Die huidige oesskatting van sonneblomme is sowat 914 000 ton, teenoor 2021 se 677 000 ton. Dit is die tweede grootste sonneblomoes die afgelope twee dekades (in 2001-’02 was dit 928 000 ton).

Die huidige sojaboonproduksie van 1,82 miljoen ton is effens laer as 2021 se 1,89 miljoen ton.

Die sojaboonseisoen is met ’n oordragvoorraad van 170 000 ton begin. Met die oordragvoorraad vir die twee gewasse ingereken kan die oliesaadbedryf reken op ’n totale voorraad van 2,925 miljoen ton.

Die totale oliesaadverbruik vir 2021-’22 was sowat 2,4 miljoen ton. Die jaarlikse binnelandse behoefte aan eetbare olie is sowat 1,55 miljoen ton (900 000 ton sonneblomme en sjabone, 450 000 palmolie en 200 000 ton ander olie soos kanola).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot