AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Graanboere in Australië sny middelman uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Michelle van der Spuy
Foto: Michelle van der Spuy
Twee Australiese koringboere het kragte saamgesnoer om ’n skeepsvrag van 35 000 ton koring self na Oman in die Midde-Ooste uit te voer.

Mnre. Andrew Weidemann en Barry Large, albei koringprodusente, het waarskynlik Australiese geskiedenis gemaak toe hulle graanhandelaars as middelman uitgesny en self ’n besending koring direk na meulenaars in Oman uitgevoer het.

Weidemann, wat in Wes-Victoria boer, het aan die nuusdiens ABC Rural gesê eindgebruikers soos die Oman-meule wil graan direk van die boere koop. Normaalweg word graan aan grootmaathanteerders soos Graincorp of Viterra gelewer, wat dan die uitvoer behartig.

Hy en Large, wat ook in die weste van Australië boer, het ’n onderneming bekend as LW Investments Australia op die been gebring om hul eie graan, sowel as dié van ander boere, direk na eindgebruikers uit te voer. Die eerste vrag word nou in die hawe van Geelong gelaai en sal later vandeesweek na Oman vertrek.

Weidemann sê die Oman-meule voer al geruime tyd koring van Australië af in en het al aangedui dat hy regstreeks met boere wil skakel. “Boere stel ook belang om te weet wat van hul koring word. Tradisioneel laai die meeste boere hul graan by ’n grootmaathanteerder of plaaslike silo af en weet dan nie wat verder daarvan word nie.

“Nou kan ons die kopers van ons graan ontmoet en luister hoekom hulle ook eerder regstreeks met die produsente wil skakel as met ’n middelman. Daar was groot belangstelling onder boere om tot ons eerste skeepsvrag by te dra en ek verwag dat daar nog sal wees. Daar is al baie keer op byeenkomste van boere hieroor gepraat en die terugvoer wat ons kry, is verbasend.”

Hy sê internasionale skeepsvervoer behels ingewikkelde logistiek en dit was ’n hele leerkurwe buite hul normale boerderypraktyke om allerlei uitvoerkwessies te behartig, wat die algehele koste kon opjaag.

Hy wys ook daarop dat Australiese graanprodusente in onlangse jare miljoene dollar verloor het omdat graanaankopers bankrot gespeel het. Baie tyd is in onderhandelinge bestee om veilige betalings te verseker. “Om sake te doen soos ons wil, wil ons hê die geld moet vooruit betaal word om die graan by boere te kan koop. Ons betaal die boere binne vyf dae en in sommige gevalle vinniger as dit.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
-0.5%
Rand - Pond
22.57
-0.9%
Rand - Euro
19.76
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Platinum
971.12
+0.3%
Palladium
1,405.20
-0.5%
Goud
1,986.72
-0.1%
Silwer
22.56
-0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,874
+1.3%
Alle aandele
73,335
+1.1%
Hulpbronne 10
64,999
+3.4%
Industriële 25
98,337
+1.3%
Finansiële 15
14,879
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot