AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
Skenk 'n artikel

Graderingsvoorstelle vir mielies val vas

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke

’n Vergadering Dinsdag (17 Januarie), waar probeer is om konsensus te bereik oor voorgestelde veranderinge vir die gradering van mielies, het weer misluk en die regering gaan vir eers nie verder die voorgestelde veranderinge oorweeg nie.

Die vergadering tussen die departement van landbou, grondhervormng en landelike ontwikkeling en belanghebbendes in die mieliebedryf is belê nadat almal tot 28 November verlede jaar geleentheid gehad het om kommentaar te lewer en die insette geëvalueer is. Graan SA sê in ’n terugvoerverslag aan sy lede die Meulenaarskamer, die vereniging vir die vervaardiging van dierevoedsel en onafhanklike meulenaars het die voorstelle sterk teengestaan.

Die mielieforum het aanvanklik die aansoek ingedien nadat die hele bedryf aan die proses deelgeneem het, en soos almal gedink het, daar konsensus oor die voorgestelde wysigings was. Die voorgestelde wysigings is op 11 Augustus 2021 ingestuur vir die afkondigingsproses. Toe dit duidelik geword het dat dit nie voor die huidige bemarkingseisoen wat op 1 Mei 2022 begin het, afgehandel sou wees nie, is gevra vir ’n tydelike bedeling om die oes daarvolgens te gradeer.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot