AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9832,4
-55,60
CORN
08 Feb
-
4660
-34,00
SOYA
08 Feb
-
9340
-57,00
SUNS
08 Feb
-
10000
-150,00
WEAT
08 Feb
-
6840
33,00
WMAZ
08 Feb
-
4340
5,00
YMAZ
08 Feb
-
4417
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71
Skenk 'n artikel

Grondboontjieboere versigtig optimisties oor seisoen

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere wat nie afgeskrik is deur verlede jaar se swak grondboontjie-oes nie, kan uitsien na gesonder plante, ’n beter oes en beter pryse. FOTO: SUZANNE VENTER
Boere wat nie afgeskrik is deur verlede jaar se swak grondboontjie-oes nie, kan uitsien na gesonder plante, ’n beter oes en beter pryse. FOTO: SUZANNE VENTER

“Die grondboonplantjies wat sover geplant is en opgekom het, se gehalte ten opsigte van groeitempo en gesondheid lyk beslis beter as verlede jaar dié tyd,” sê mnr. Eduard Dreyer, grondboonboer en mede-eienaar van Vienna Ground Nuts, ’n verwerkingsaanleg tussen Bothaville en Kroonstad in die Vrystaat.

Mnr. Lourens de Kock, grondboontjieboer van Noordwes wat ook ’n verwerkingsaanleg, Roba Foods, bestuur, stem saam. Hy sê twee faktore speel veral ’n rol. “Ons het tot dusver meer hitte-eenhede gehad as dié tyd verlede jaar. Tóé was dit oorwegend koel en daar was nie eintlik baie warm dae tussenin nie.”

Voorts het baie boere vanjaar saad teen aalwurms behandel toe daar geplant is, volgens Dreyer, De Kock en ander produsente met wie Landbouweekblad gepraat het. Een van die redes waarom die 2021-’22-seisoen swakker was as verwag, was ’n toename in aalwurms, veral vanweë baie vog en hoër as normale watertafels. Dit het plante geknou.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.20
-0.2%
Rand - Euro
18.85
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
985.56
-0.1%
Palladium
1,670.78
+1.1%
Goud
1,880.77
+0.4%
Silwer
22.43
+1.2%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,848
+0.6%
Alle aandele
79,917
+0.5%
Hulpbronne 10
75,240
+0.9%
Industriële 25
103,218
+0.6%
Finansiële 15
16,331
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot