AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grootste koringoes in byna 20 jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Suid-Afrika kan nou spog met ’n koringoes van 2,153 miljoen ton – die grootste verwagte koringoes sedert 2002 toe dit 2,427 miljoen ton was.

Die nasionale oesskattingskomitee het in sy vyfde skatting vir wintergewasse die koringoes met 36 000 ton (1,7%) opgeskuif van die vorige skatting tot 2,153 miljoen ton. Die verwagte opbrengs is 4,11 t/ha. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 1,188 miljoen ton (55%), in die Vrystaat 346 500 ton (16%) en in die Noord-Kaap 259 150 ton (12%).

Die skatting vir moutgars is onveranderd op 339 800 ton gelaat en die verwagte kanola-oes is onveranderd op 190 000 ton, wat dit die grootste kanola-oes maak wat nog in Suid-Afrika geproduseer is. Moutgars se oppervlakte is 94 730 ha met ’n verwagte opbrengs van 3,59 t/ha, terwyl kanola op 100 000 ha staan met ’n verwagte opbrengs van 1,9 t/ha.

Die verwagte oes vir hawer (ontbytgraan) vir die 2021-seisoen is 80 450 ton en die oppervlakteskatting is 36 250 ton. Die verwagte opbrengs is 2,22 t/ha. In die geval van soetlupine is die produksieskatting effens verlaag met 3,57% of 1 100 ton, van 30 800 ton tot 29 700 ton. Die oppervlakte beplant met soetlupine is 22 000 ha en die verwagte opbrengs is 1,35 t/ha.

Die sesde produksieskatting vir wintergewasse vir 2021 word op 27 Januarie 2022 bekend gemaak saam met die voorlopige oppervlakteskattings vir somergewasse.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
+1.3%
Rand - Pond
20.20
+0.0%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,726.70
+1.6%
Silwer
21.16
+2.2%
Palladium
2,329.00
+4.7%
Platinum
935.00
+3.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot