AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Herfskommandowurm: Suid-Afrikaners gaan res van Afrika oplei

akkreditasie
Foto: Skermgreep
Foto: Skermgreep
Herfskommandowurms rig jaarliks tot $6 miljard se skade aan gewasse in Afrika aan, maar ’n internasionale vennootskap en ’n Suid-Afrikaanse opleidingsplatform kan ’n oplossing hiervoor verskaf.

Herfskommandowurms rig jaarliks tot $6 miljard se skade aan gewasse in Afrika aan, maar ’n internasionale vennootskap en ’n Suid-Afrikaanse opleidingsplatform kan ’n oplossing hiervoor verskaf.

Die groenrevolusie-alliansie vir Afrika (Agra) beraam dat herfskommandowurms in slegs 12 lande in Sentraal-Afrika jaarliks tot 20 miljoen ton mielies, sorghum, koring en ander grane vernietig. Dit is genoeg om tot 100 miljoen mense ’n jaar lank te voed.

Me. Angie Konde, vise-president van programinnovering en oordrag by Agra, glo die oplossings om hierdie skade teë te werk bestaan reeds, maar dat dit tot nou nie kleinboere in die gepaste formaat op die regte tyd bereik het nie. Om hierdie probleem aan te pak het Agra met die Amerikaanse insetverskaffer Land O’Lakes bande gesmee.

Land O’Lakes, wat ’n meerderheidsaandeel in Villa Crop Science besit, het deur middel van Villa kundiges in Suid-Afrika genader om ’n gepaste kursus en metode van kommunikasie saam te stel wat die nodige opleiding aan kleinboere kan verskaf. Die kursus en die platform waarop dit aangebied word, is in Suid-Afrika ontwikkel en op 11 Maart tydens ’n wêreldwye webinaar bekend gestel.

Die kursus is onder die leiding van prof. Johnnie van den Berg van die Noordwes-Universiteit ontwikkel. Dit bestaan uit sewe modules waarvan die doel is om die kapasiteit van kleinboere te vergroot sodat hulle herfskommandowurms doeltreffend kan bekamp met goeie landboupraktyke en geïntegreerde plaagbestryding. Die klem is onder meer op die veilige en doeltreffende gebruik van landbou-chemiese produkte, die vroeë identifikasie van die herfskommandowurm, nie-chemiese bekamping van die wurms en die ekonomiese gevolge van die plaag.

Leerstoel-webblad pas soos ’n handskoen

Die kursus is gemik op kleinboere in Afrika, maar veral op voorligtingsbeamptes. Die regte platform is gesoek om te verseker die beamptes en boere het toegang tot die kursusmateriaal. Net minder as ’n jaar gelede het Villa onder die leiding van mnr. Marius Boshoff, bemarkingshoof van die maatskappy, ’n vennootskap met die Universiteit Stellenbosch se departement landboukunde aangegaan en die Villa Academy herdoop tot die leerstoel vir gewasgesondheid. Hierdie leerstoel se webblad, www.agritraining.co.za, word nou aangewend om die kursusmateriaal te versprei.

Konde is baie ingenome hiermee, aangesien daar talle geakrediteerde kursusse op die platform aangebied word. Daarbenewens is dit ook ’n bron van verdere opleiding vir die boere wat aan die Agra-kursus op hierdie platform blootgestel word.

Van der Berg het die waarborg gegee dat die inligting deurentyd bygewerk sal word om dit relevant te hou.

Agra is ’n nie-regeringsorganisasie wat deur onder meer USAID en die Bill en Melinda Gates-stigting gefinansier word. Dit is in 2006 deur landboukundiges en belanghebbendes van reg oor die vasteland in die lewe geroep met die doel om Afrika-kleinboere te help transformeer vanuit die stryd om te oorleef tot waar hulle florerende landboubesighede bestuur. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.65
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.73
-0.9%
Silwer
20.31
-3.6%
Palladium
2,269.50
-2.3%
Platinum
923.00
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,345
-0.8%
Alle aandele
65,739
-0.9%
Hulpbronne 10
63,602
-1.5%
Industriële 25
79,607
-0.6%
Finansiële 15
13,986
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot