AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9025
75,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9590
60,00
SUNS
07 Okt
-
10590
110,00
WEAT
07 Okt
-
7209
-1,00
WMAZ
07 Okt
-
5093
33,00
YMAZ
07 Okt
-
4976
28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Katoenoes kan 1% hoër

Die tweede katoenskatting vir 2013/14 dui op 'n styging van 1% oor verlede maand se skatting.

Die tweede katoenskatting vir die produksiejaar 2013/14 dui op ’n totale Suid-Afrikaanse kantoenoes van 47 646 bale vesel, wat ’n styging van 1% oor verlede maand se skatting verteenwoordig.

Volgens Katoen SA sal 43 646 bale na raming in die plaaslik geproduseerde katoenpluksel gelewer word, ’n styging van 68% oor die vorige seisoen. Die balans van sowat 4 000 bale vesel het betrekking op die verwagte Swazilandse produksie wat deur dié land se pluismeule verwerk sal word.

Mnr. Hennie Bruwer, uitvoerende hoof van Katoen SA, sê die wêreld-katoenproduksie vir 2014/15 sal na verwagting redelik stabiel op 33 miljoen hektaar bly, min of meer dieselfde as vir 2013/14. Volgens die Internasionale Raadgewende Katoen-komitee (ICAC) sal die laer verwagte katoenproduksie in China vir 2014/15 weens sy nuwe katoenbeleid, deur hoër produksie in ander lande, veral Amerika, uitgebalanseer word.

“Gedurende die afgelope twee maande het Amerika en China veranderings aan hulle landboubeleid aangekondig. Die uitwerking daarvan op die Amerikaanse katoenproduksie kan wees dat katoenhektare na raming met ongeveer 9% sal toeneem omdat katoenpryse na verwagting betreklik hoër as die van mededingende gewasse soos mielies sal wees. In China sal die verwagte katoenhektare met 9% in 2014/15 afneem,” sê Bruwer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot