AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Katoenpryse hoogste ooit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die plaaslik afgeleide prys vir katoen is die hoogste ooit.

Hoewel die plaaslik afgeleide prys vir katoen die hoogste ooit is, wil dit in hierdie vroeë stadium van die plantseisoen nie voorkom of boere beoog om veel meer katoen as in die afgelope seisoen aan te plant nie.

Mnr. Hennie Bruwer, uitvoerende hoof van Katoen SA, skryf dit onder meer toe aan die betreklik hoë pryse van ander landbouprodukte. Die wêreldprys van katoen is op die oomblik meer as 60% hoër as wat dit ’n jaar terug was en die rand-dollarwisselkoers is heelwat swakker as ’n jaar gelede. Daarom is plaaslike pryse op rekordvlakke en is omstandighede gunstig vir die aanplanting van katoen. 

Die internasionale verwysingsprys het einde Oktober op 123,6 Amerikaanse sent per pond gestaan, terwyl die langtermyngemiddelde 70 Amerikaanse sent per pond is. Plaaslik is die prys vir vesel nou R40/kg.

Volgens die jongste vooruitskouing het die plaaslike produksie einde Oktober op 78 451 bale vesel gestaan teenoor die vorige seisoen se 134 230 bale. Hoewel die oes baie kleiner was, was die gehalte baie beter as die vorige seisoen en die opbrengs op droëland was 22% hoër.

Bruwer sê probleme met laat betalings en logistiek wat vroeër ondervind is, is uit die weg geruim en hy is vol vertroue dat boere in die toekoms weer meer katoen sal aanplant. “Dalk sal dit ook help as pluismeulens boere groter seggenskap in die bemarking van die katoen gee.”

Internasionaal lyk die omstandighede goed met ’n groter vraag en kleiner aanbod. Luidens die markverslag sal die eindvoorraad in die 2021-’22-seisoen vir die tweede agtereenvolgende jaar laer wees en op 19,9 miljoen ton te staan kom. Laer verbruik in die 2019-’20-seisoen het aanvanklik die eindvoorraad met 16% tot 22 miljoen ton laat toeneem.

Die raming is dat produksie in die 2021-’22-seisoen tot 25,7 miljoen ton sal toeneem, wat 6% hoër sal wees as die vorige seisoen. Dit kan veral toegeskryf word aan toenames in produksie in Amerika, Brasilië en Pakistan. In Wes-Afrika is produksie byna 50% hoër as in die 2020-’21-seisoen.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.43
-0.9%
Silwer
20.44
-3.0%
Palladium
2,309.00
-0.6%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,350
-0.8%
Alle aandele
65,757
-0.8%
Hulpbronne 10
63,643
-1.4%
Industriële 25
79,698
-0.5%
Finansiële 15
13,957
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot