AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Kunsmispryse kan boere kniehalter

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die afgelope jaar het kunsmispryse met tussen 30% en 125% gestyg. Sommige boere sê hul rekenings het met sowat 50% (en selfs meer) gestyg. Foto: Johan norval
Die afgelope jaar het kunsmispryse met tussen 30% en 125% gestyg. Sommige boere sê hul rekenings het met sowat 50% (en selfs meer) gestyg. Foto: Johan norval

In ’n omgewing waarin produksiekoste bly styg, sal hoër produktiwiteit uiters belangrik wees. BFAP sê in sy basislynvooruitskouing van somergraan en oliesade vir die tydperk 2021 tot 2030 dat die hoër pryse van 2020 en 2021 oor die volgende drie jaar saam met internasionale pryse gaan begin normaliseer en dan sywaarts beweeg.

Dr. Dirk Strydom, bestuurder van graanekonomie en -bemarking by Graan SA, sê as pryse op internasionale vlak daal, hou dit groot risiko’s vir boere in. “Ons is baie bekommerd oor die skerp styging in insetkoste wat reeds baie druk op boere plaas.”

Net wat kunsmis betref, was daar internasionaal van Augustus verlede jaar tot vanjaar in randwaarde ’n styging van 125,6% in die prys van ammoniak. Kaliumchloried het in dié tyd met 99,3% gestyg, di-ammoniumfosfaat (DAP) met 72,7% en ureum met 29,5%.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot