AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mielies erg geknou deur min reën

Mielie-oeste in groot dele van Noordwes is die swakste in 7 tot 12 jaar, terwyl groot dele in die Oos-Vrystaat nog nie reën gekry het nie.

Boere in die Noordelike Provinsie, veral agter die Soutpansberg, het baie min reën gehad het en het hul vee begin voer.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan Suid-Afrika, sê mielies in talle distrikte in Noordwes, waaronder Lichtenburg, Sannieshof, Klerksdorp en Schweizer-Reneke, is erg geknou en die oeste daar gaan baie kleiner wees as wat verwag is.

In die distrikte Hoopstad, Wesselsbron en Bultfontein in die Vrystaat het dit ook baie min gereën, terwyl nog feitlik geen reën in die distrik Petrus Steyn geval het nie. Die oeste in dié deel van die Vrystaat gaan beslis nie die verwagte opbrengste lewer nie.

Dit lyk ook of daardie boere wat nog mielies het, tevrede sal moet wees met kontrakpryse van R850/ton. Sowat 20 % van die boere wat vroeër kontrakte vasgemaak het, kon dit doen teen R1 200/ton tot R1 300/ton. Talle boere sit nog met mielies in die silo's wat hulle nie verkoop het nie in die verwagting dat pryse verder sou styg as die hoë pryse van verlede jaar, het mnr. Botma gesê.

Mnr. Willie Lewies, voorsitter van TLU Suid-Afrika se noordelike streek, sê groot dele van die provinsie Limpopo gaan gebuk onder droogte. Hy meen die feit dat mnr. Ngoako Ramathlodi, premier van Limpopo, die droogtegeteisterde dele as rampgebiede wil laat verklaar, sal nie kommersiële boere help nie.

Mnr. Ramathlodi het aangekondig dat die provinsiale departement van landbou R6 miljoen opsy gesit het vir voer aan boere in die droogtegeteisterde dele. Voer is al beskikbaar en boere kan dit teen 25 % van die vasgestelde prys koop.

Mnr. Lewies sê dié hoogs gesubsidieerde voer is egter net aan opkomende boere beskikbaar.

25 April 2003>P>

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.4%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,714.20
-0.7%
Silwer
20.69
-1.8%
Palladium
2,323.65
+0.1%
Platinum
926.85
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,647
-0.3%
Alle aandele
66,063
-0.4%
Hulpbronne 10
63,726
-1.3%
Industriële 25
79,962
-0.1%
Finansiële 15
14,122
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot