AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Modderige wegspring demp nie blink vooruitsigte vir somergraan

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bedryf trap darem nie klei nie. Ondanks oormatige reën tydens die optimale planttyd, kon die meeste boere steeds hul mielies en soja­bone plant danksy twee sonskynweke. Foto: Jacques Prinsloo
Bedryf trap darem nie klei nie. Ondanks oormatige reën tydens die optimale planttyd, kon die meeste boere steeds hul mielies en soja­bone plant danksy twee sonskynweke. Foto: Jacques Prinsloo

Aan die einde van die optimale planttyd vir die oostelike saaigebiede, en met die aanvang van die westelike dele se planttyd rondom middel November, het oormatige reën nog op baie plekke somergraanaanplantings vertraag.

Begin Desember was daar egter sowat twee weke se warmer sonskyndae en aanplantings van mielies en sojabone het fluks gevorder. Dr. Werner Rossouw, direkteur van Silostrat, het middel Desember gesê in die sentrale en westelike dele van Suid-Afrika is die sojaboonaanplantings voltooi, en mielie- en sonneblomaanplantings het goed gevorder.

“Die een ding wat ons nou jaar ná jaar al hoe meer besef, is die vermoë van boere om ’n groot oppervlakte in ’n baie kort tydperk te kan beplant. Die meeste boere kan nou binne twee tot drie weke hul aanplantings voltooi, mits die weer saamspeel. Ons het ’n baie goeie twee weke ervaar.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
-0.4%
Rand - Pond
21.02
-0.6%
Rand - Euro
18.76
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
1,016.21
-0.9%
Palladium
1,676.66
+0.4%
Goud
1,916.08
+0.2%
Silwer
23.46
-0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,798
+0.2%
Alle aandele
79,996
+0.2%
Hulpbronne 10
74,959
+0.4%
Industriële 25
102,928
+0.3%
Finansiële 15
16,511
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot