AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9832,4
-55,60
CORN
08 Feb
-
4660
-34,00
SOYA
08 Feb
-
9340
-57,00
SUNS
08 Feb
-
10000
-150,00
WEAT
08 Feb
-
6840
33,00
WMAZ
08 Feb
-
4340
5,00
YMAZ
08 Feb
-
4417
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Nuwe eienaars vir saadmaatskappy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Delta Saad, wat reeds sedert 2000 sake doen, gaan onder nuwe eienaarskap voort nadat mnr. Braam Bezuidenhout (links) die maatskappy verkoop het om homself meer op die kunsmisbedryf toe te spit. By Bezuidenhout is mnr. Pieter Rademeyer (middel), voormalige hooflandboukundige van Pannar, en George Barnard, ’n produsent van Groblersdal in Limpopo.
Delta Saad, wat reeds sedert 2000 sake doen, gaan onder nuwe eienaarskap voort nadat mnr. Braam Bezuidenhout (links) die maatskappy verkoop het om homself meer op die kunsmisbedryf toe te spit. By Bezuidenhout is mnr. Pieter Rademeyer (middel), voormalige hooflandboukundige van Pannar, en George Barnard, ’n produsent van Groblersdal in Limpopo.
Die saadmaatskappy Delta Saad is deur nuwe eienaars oorgeneem.

Die saadmaatskappy Delta Saad is deur mnre. George Barnard, ’n produsent van Groblersdal, en Pieter Rademeyer, voormalige hooflandboukundige van die saadmaatskappy Pannar, oorgeneem nadat mnr. Braam Bezuidenhout, eienaar van Delta Saad, besluit het om homself op die kunsmisbedryf toe te spits.

Delta Saad is sedert 2000 in die plaaslike saadbedryf betrokke en is naby Lichtenburg in Noordwes gesetel, waar sy proefplaas en saadverwerkingsaanleg gevestig is. Die maatskappy konsentreer hoofsaaklik op die produksie van droogte- en hitteverdraagsame mieliebasters, wat ook voldoende weerstand bied teen die vernaamste blaar- en stamsiektes, asook kopvrot. Die maatskappy lewer wit en geelmieliebasters, kuilvoermieliebasters en akkerbone. Die maatskappy produseer uitsluitlik nie-GM kultivars.

Rademeyer sê in ’n verklaring dat die nuwe eienaars daarna uitsien om Delta Saad tot nuwe hoogtes te lei, terwyl boere kan uitsien na opwindende nuwe mieliesaad met toepaslike landboukundige eienskappe vir hul besondere omstandighede, gepaard met landboukundige ondersteuning om wenoeste te verseker. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.9%
Rand - Pond
21.42
-1.2%
Rand - Euro
19.01
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.33
-0.9%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Platinum
980.75
-0.6%
Palladium
1,657.09
+0.2%
Goud
1,877.48
+0.2%
Silwer
22.42
+1.1%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,894
+0.6%
Alle aandele
79,898
+0.5%
Hulpbronne 10
74,734
+0.2%
Industriële 25
103,691
+1.0%
Finansiële 15
16,311
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
[removed]
Eks n stil mens en hou nie van konflik nie ek hou van die natuur en plaas lewe en klein dorpies, die stad is nie vir my nie. Eks nie n lui mens nie, hou van n netjiese skoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot