AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe sorghumkultivar beloof hoër opbrengs vir Zim-boere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sorghum. Foto: Verskaf
Sorghum. Foto: Verskaf
Nuwe tegnologie in sorghumsaad is goeie nuus vir boere in Zimbabwe.

Samewerking tussen die internasionale gewasnavorsingsinstituut vir die semi-ariede trope (ICRISAT) en Seed-Co het gelei tot die ontwikkeling van ’n witsorghum- (groot giers) kultivar wat ’n opbrengspotensiaal van tot 8 t/ha en ’n 25%-opbrengsverhoging bo bestaande kultivars bied. Dié kultivar beloof ook groter veerkragtigheid teen wisselvallige reënval.

Luidens ’n verklaring sê dr. Jacqueline Hughes, direkteur-generaal van ICRISAT, die nuwe sorghumkultivar is ’n beduidende prestasie wat voortspruit uit innoverende navorsing.

“Hierdie deurbraak is ’n uitstekende voorbeeld van hoe ICRISAT se navorsingspogings bydra tot die welstand van boere en hul gesinne reg oor die vasteland, tot globale voedsel- en voedingsekerheid, en uiteindelik tot die bereiking van die volhoubare ontwikkelingsdoelwitte.”

Dr. Hapson Mushoriwa, ICRISAT se hoofwetenskaplike vir Oos- en Suider-Afrika, sê die nuwe kultivar is binne 85 tot 118 dae oesgereed en bied goeie weerstand teen algemene blaarsiektes, terwyl sy sterk strooi ’n goeie staanvermoë verseker wat noodsaaklik is vir doeltreffende en winsgewende gewasproduksie.

“Hierdie nuwe kultivar is goed aangepas by die landboutoestande van Zimbabwe. Dit bied ’n belowende oplossing vir sorghumboere, veral in die streke met matige tot wisselvallige reënvalpatrone.”

Dr. Rebbie Harawa, ICRISAT se streeksdirekteur vir Kenia, Oos- en Suider-Afrika, sê alle belanghebbendes in die ontwikkeling van die kultivar verdien lof vir hul volharding in die bestuur van sy multi-omgewingproewe oor drie opeenvolgende seisoene.

Hughes sê die nuwe kultivar is ’n belangrike stap in die rigting van ’n meer veerkragtige en voedselveilige toekoms vir Afrika is.

Dr. Gorden Mabuyaye, Seed-Co se internasionale navorsings-en-ontwikkelingshoof, sê in hul samewerking met ICRISAT streef hulle daarna om innoverende en hoëpresterende saad na die mark te bring.

“Ons vennootskap het ’n gunstige impak op boere en hul inkomste en hierdie nuwe kultivar sal baie help om die gevolge van klimaatsverandering in Afrika suid van die Sahara te versag.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot