AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Plantvoornemens – ’n skuif van mielies na sojabone

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sojabone. Foto: Alani Janeke
Sojabone. Foto: Alani Janeke
Suid-Afrika beleef vanjaar sy grootste sojaboonaanplantings ooit ná ’n skuif weg van mielies af.

Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het pas die algemene verwagting in sy eerste oppervlakteskatting gestaaf dat boere in die somerreëngebied ’n skuif weg van mielies na sojabone gemaak het.

Die geskatte oppervlakte beplant met sojabone is 1,1 miljoen ha. Dit is die meeste sojabone wat nog in Suid-Afrika geplant is. Dit verteenwoordig ’n toename van 18,8% of 174 200 ha teenoor die 925 300 ha wat die vorige seisoen beplant is. Volgens die voorlopige skatting is die oppervlakte onder mielies 2,544 miljoen ha, wat 3% of 79 000 ha minder is as die 2,623 miljoen ha wat verlede seisoen beplant is. Dit is ook 47 000 ha (1,8%) minder as wat die voorneme in Oktober verlede jaar was.

Witmielies het die grootste afname van 99 000 ha (6,29%) teenoor verlede jaar se 1,575 miljoen ton getoon, terwyl geelmielies 20 000 ha (1,95%) meer is as verlede jaar se 1,048 miljoen ha.

Dr. Werner Rossouw, uitvoerende direkteur van Silostrat, en mnr. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie en lededienste by Graan SA, sê veral in die westelike produksiegebiede het boere meer sojabone aangeplant in die plek van witmielies. Dit is veral omdat sojabone se insetkoste nou minder is, verlede jaar het dit die baie vog beter hanteer as mielies en op die huidige prysvlakke is sojabone winsgewender.

Rossouw sê veral in die Vrystaat is baie meer sojabone geplant. “Die Vrystaat se witmielie-aanplantings het met 76 500 ha gedaal, terwyl die sojaboonaanplantings daar toegeneem het van verlede seisoen se 415 000 ha tot 540 000 ha hierdie seisoen. Dit was hoofsaaklik in die sentrale en westelike dele van die Vrystaat.”

Sonneblom

Wat sonneblom betref, is die voorlopige oppervlakteskatting 568 550 ha, wat 102 000 ha minder is as die 670 700 ha van die vorige seisoen. Louw sê by hierdie afname het die Sclerotinia van verlede jaar en die beskikbaarheid van saad ’n rol gespeel.

Rossouw glo dat die sonneblomaanplantings nog kan toeneem met die belofte van reën binnekort. “Daar is nog ’n klompie hektare wat beplant kan word en gegewe die huidige gunstige prysvlakke van sonneblom glo ek dat ons nog ’n klompie bykomende hektare sal sien.

“Dit is ook interessant om te kyk dat die voorneme om te plant aangedui het dat die totaal vir someraanplantings rondom 4,351 miljoen ha sou wees en ons staan nou met die eerste skatting op 4,311 ha. Die oppervlak is dus so 40 000 ha minder as die voorneme en so ongeveer 31 000 ha minder as verlede jaar se aanplantings.”

Vir grondbone is die oppervlakteskatting 31 200 ha, wat 12 200 ha (28%) minder is as die 43 400 ha beplant vir die vorige seisoen. Die oppervlakteskatting vir sorghum het afgeneem met 3 200 ha (8,6%), van die 37 200 ha die vorige seisoen. Vir droëbone is die geskatte oppervlakte beplant 34 500 ha, wat 19,58% of 8 400 ha (19,5%) minder is.

Die hersiene aangeplante oppervlakte en produksiesyfers sal op 28 Februarie deur die oesskattingskomitee beskikbaar gestel word.
 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot