AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Slim planne nodig om oorvloed soja weg te werk

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Soja in oorvloed. Dit is onwaarskynlik dat daar genoeg uitvoer­kapasiteit sal wees vir die seisoen se oorlaatvoorraad sojabone. FOTO: WERNER ROSSOUW
Soja in oorvloed. Dit is onwaarskynlik dat daar genoeg uitvoer­kapasiteit sal wees vir die seisoen se oorlaatvoorraad sojabone. FOTO: WERNER ROSSOUW

Met ’n totale plaaslike perskapasiteit van 2,1 miljoen ton en ’n geskatte oes van 2,8 miljoen ton, sal Suid-Afrika nóg diepsee-uitvoerkontrakte moet beding om die surplus weg te werk, het mnr. James Hellawell, handelaar van Silostrat, op dié graanhandelaar se boeredag op Welkom gesê.

“Ons moet vir mekaar sê daar is op die oomblik baie soja in die land. Die risiko is dat pryse vorentoe onder druk kan kom.” Pryse vir lewering in Julie was teen druktyd R800 onder uitvoerpariteit, wat Suid-Afrikaanse sojabone goedkoper maak as dié van Argentinië, Brasilië en Amerika.

Hoewel dit ’n geleentheid skep vir uitvoer, is daar ’n vangplek. “Daar is net ’n beperkte hoeveelheid uitlaaigleuwe by die hawens beskikbaar omdat dit die tydperk is waarin ons reeds ’n klomp mielies uitvoer.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.8%
Rand - Pond
22.34
+0.4%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.24
-0.4%
Palladium
1,434.46
-0.6%
Goud
1,978.92
+0.5%
Silwer
22.98
+0.0%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,858
+0.1%
Alle aandele
75,378
+0.2%
Hulpbronne 10
64,950
-1.3%
Industriële 25
102,384
+0.7%
Finansiële 15
15,377
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot