AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sonneblomme vir die nuwe seisoen

Goeie kultivarkeuse bly een van die mees kostedoeltreffende strategieë om produksierisiko's te verminder. Die saad van die beste presterende kultivars is duurder as dievan ander kultivars, maar die voordeel van hoër opbrengste is veel meer as die ekstra koste van die saad.

In 'n land soos Suid-Afrika, waar reënval baie van jaar tot jaar kan verskil, is dit altyd goed om kultivars te kies wat wyd aanpasbaar is, eerder as kultivars wat net in 'n spesifieke gebied aangepas is, sê dr. Herman Loubser, programbestuurder van produksiestelsels by die Landbounavorsingsraad (LNR) se Instituut vir Graangewasse (IGG) op Potchefstroom.

Om boere met hul kultivarkeuse te help, doen die IGG jaarliks nasionale kultivarproewe om die aanpassing van kultivars by verskillende opbrengsmikpunte te bepaal. 'n Boer kan dan daarvolgens diekultivars kies wat in sy toestande die beste teen 'n bepaalde mikpunt presteer. Die oessekerheidsanalise wat die IGG gebruik om kultivars se prestasie te meet, is geskik vir die identifisering van wyd aangepaste kultivars. Die oessekerheidswaardes van die kultivars wat in 2002/03 getoets is, verskyn in tabel 1 en dievan kultivars wat die afgelope drie seisoene geëvalueer is, in tabel 2.

TABEL 1: Oessekerheid teen verskillende opbrengsmikpunte (2002/03)

Kultivar

Opbrengsmikpunte (t/ha)

Gem.

0,50

1,00

1,50

2,00

2,50

3,00

Agsun 5551

0,12

0,68*

1,24*

1,79*

2,35*

2,91*

2,18

Agsun 8251

0,14

0,74*

1,35*

1,95*

2,55*

3,16*

2,31

Agsun 8751

0,17

0,59

1,00

1,42

1,84

2,25

1,87

CRN 1414

0,00

0,52

1,14

1,77*

2,39*

3,01*

2,16

DK 4040

0,00

0,50

1,03

1,57

2,10

2,64

2,06

DK F68-22

0,11

0,72*

1,33*

1,95*

2,56*

3,17*

2,11

HV 3037

0,24*

0,70*

1,16

1,62

2,08

2,55

1,89

Hysun 333

0,39*

0,79*

1,20*

1,60

2,00

2,41

1,93

Hysun 334

0,00

0,43

0,92

1,40

1,89

2,38

1,79

Hysun 338

0,13

0,50

0,88

1,26

1,64

2,01

1,68

Hysun 350

0,00

0,39

0,84

1,30

1,76

2,21

1,86

PAN 7010

0,00

0,41

0,89

1,36

1,83

2,30

1,82

PAN 7351

0,00

0,39

0,97

1,56

2,14

2,72

1,92

PAN 7355

0,23*

0,71*

1,19*

1,68

2,16

2,65

1,96

PAN 7371

0,50

0,61

1,07

1,53

1,98

2,44

1,86

PHB 64A11

0,10

0,52

0,94

1,36

1,79

2,21

1,72

PHB 6488

0,15

0,71*

1,27*

1,83*

2,39*

2,95*

2,13

PHB 65A02

0,18*

0,60

1,02

1,44

1,86

2,28

1,86

SNK 28

0,13

0,70*

1,27*

1,84*

2,41*

2,97*

2,02

* = die beste presteerders binne elke kolom

Tabel 2

se inligting skakel die invloed wat een seisoen se weerstoestande op die kultivars se opbrengs kon gehad het, in 'n groot mate uit met die gemiddelde resultate van die afgelope drie jaar.

Volgens tabel 1 het die kultivar Agsun 8251 die hoogste gemiddelde opbrengs van 2,31 ton/ha opgelewer, maar nie noodwendig die hoogste gemiddeld by ál die verskillende opbrengsmikpunte nie. By mikpunte van 0,5 ton/ha en 1 ton/ha het Hysun 333 die beste gevaar; by 'n mikpunt van 1,5 ton/ha was Agsun 8251 die beste; en by mikpunte van 2 ton/ha het Agsun 8251 en DK F68-22 saam die botoon gevoer. By die hoogste opbrengsmikpunte van 2,5 ton/ha en 3 ton/ha het DK F68-22 weer die hoogste gemiddelde opbrengs gehad.

Die sterretjies in die tabel dui op die beste presteerders by elke opbrengsmikpunt.

Net so behoort boere die inligting in tabel

2 te evalueer, waar Agsun 5551 die hoogste gemiddelde opbrengs van 2,04 t/ha in ál die proewe opgelewer het, maar in die individuele opbrengsmikpunte telkens deur PAN 7355 die loef afgesteek is. Die sterretjies dui weer eens aan watter kultivars goed gepresteer het.

TABEL 2: Oessekerheid in 2000/01, 2001/02 en 2002/03

Kultivar

Opbrengsmikpunte (t/ha)

Gem.

0,50

1,00

1,50

2,00

2,50

3,00

Agsun 5551

0,33*

0,82*

1,30*

1,79*

2,28*

2,76*

2,04

Agsun 8751

0,20

0,65

1,10

1,54

1,99

2,43

1,79

CRN 1414

0,05

0,60

1,15

1,69

2,24*

2,79*

1,94

HV 3037

0,20

0,70*

1,20

1,70

2,20

2,70

1,88

Hysun 333

0,24*

0,71*

1,17

1,64

2,11

2,57

1,87

Hysun 338

0,18

0,61

1,05

1,48

1,92

2,35

1,68

Hysun 350

0,04

0,55

1,06

1,57

2,08

2,59

1,87

PAN 7351

0,07

0,62

1,16

1,71*

2,26*

2,81*

1,91

PAN 7355

0,35*

0,87*

1,39*

1,90*

2,42*

2,94*

2,00

PAN 7371

0,10

0,64

1,19

1,73*

2,27*

2,81*

1,92

PHB 6488

0,00

0,51

1,03

1,56

2,08

2,60

1,81

PHB 65A02

0,02

0,50

0,97

1,45

1,92

2,40

1,75

* = die beste presteerders binne elke kolom

Die getal dae van planttyd tot 50 % blom en saadopbrengs van ál die kultivars wat die afgelope twee seisoene getoets is, verskyn in tabel 3. Hier kan 'n boer volgens die getal dae van planttyd tot blomtyd vasstel watter kultivars die beste vir sy plaas is. Die tabel gee ook 'n aanduiding van die kultivars se opbrengs gedurende die tydperk van evaluasie.

TABEL 3: Eienskappe van kultivars wat die afgelope twee seisoene geëvalueer is
KultivarDae tot blomtyd Opbrengs (kg/ha)
2001/02 2002/03 Gem. 2001/02 2002/03Gem.
Hysun 345

71

-

71

1 549

-

1 549

PAN 7392

69

-

69

1 739

-

1 739

SNK 74

66

-

66

1 699

-

1 699

SNK 77

67

-

67

1 677

-

1 677

Agsun 5551

68

67

68

1 789

2 077

1 933

Agsun 8251

67

69

68

1 853

2 273

2 063

Agsun 8751

69

69

69

1 631

1 838

1 735

CRN 1414

72

69

71

1 689

2 021

1 855

DK 4040

66

65

66

1 920

2 010

1 965

HV 3037

65

64

65

1 651

1 827

1 739

Hysun 333

66

66

66

1 660

1 863

1 762

Hysun 338

67

64

66

1 516

1 655

1 586

Hysun 350

70

70

70

1 581

1 842

1 712

PAN 7351

66

66

66

1 734

1 863

1 799

PAN 7355

68

67

68

1 858

1 885

1 872

PAN 7371

66

66

66

1 766

1 860

1 813

PHB 64A11

68

65

67

1 493

1 667

1 580

PHB 6488

68

66

67

1 505

2 004

1 755

PHB 65A02

67

63

65

1 530

1 853

1 692

DKF 68-22

-

68

68

-

2 090

2 090

Hysun 334

-

68

68

-

1 758

1 758

PAN 7010

-

65

65

-

1 774

1 774

SNK 28

-

67

67

-

1 957

1 957

Die volgende riglyne behoort gevolg te word met die

keuse van kultivars:

  • Gebruik die oessekerheidsanalise om kultivars te identifiseer wat wyd

    aanpasbaar is (hulle presteer goed by verskeie opbrengsmikpunte).

  • Kies drie tot vyf kultivars met 'n hoë oessekerheid

    in die gemiddelde opbrengs wat op die betrokke plaas van toepassing is.

  • Gebruik kultivars van verskillende maatskappye.

  • Ondersteun slegs maatskappye met 'n bewese

    geskiedenis van goeie diens en saad van hoë gehalte.

  • Skakel nuwe kultivars geleidelik in deur dit eers net

    op klein skaal te toets.

  • Verbou sonneblomme slegs in wisselbou met mielies, koring of sorghum. Produsente wat nie een van hierdie gewasse kan verbou nie, kan 'n oorlêstelsel oorweeg.

Navrae: Dr. Herman Loubser, tel. 018 299 6325 of e-pos: loubser@ops1.agric.za.

7 Desember 2003

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.97
-0.1%
Silwer
20.59
-0.2%
Palladium
2,279.50
+0.9%
Platinum
925.50
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,571
+0.6%
Alle aandele
65,969
+0.5%
Hulpbronne 10
63,097
-0.9%
Industriële 25
80,356
+1.4%
Finansiële 15
14,081
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot