AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Supergraad vir witmielies voorgestel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Genetiese gemodifiseerde (GM-) witmielies vanuit Suid-Afrika word sedert Januarie 2019 na Zimbabwe uitgevoer nadat dié land sy invoerverbod opgehef het. Die invoerverbod word van tyd tot tyd gelig wanneer hongersnood dreig, maar die Zimbabwiese regering laat steeds nie toe dat GM-kultivars plaaslik geplant word nie.  Foto: Vida Booysen
Genetiese gemodifiseerde (GM-) witmielies vanuit Suid-Afrika word sedert Januarie 2019 na Zimbabwe uitgevoer nadat dié land sy invoerverbod opgehef het. Die invoerverbod word van tyd tot tyd gelig wanneer hongersnood dreig, maar die Zimbabwiese regering laat steeds nie toe dat GM-kultivars plaaslik geplant word nie. Foto: Vida Booysen
Die graanbedryf is versoek om ’n voorstel te oorweeg vir ’n supergraad vir witmielies waardeur produsente ’n premie kan verdien en die maalgehalte vir meulenaars verbeter word.

Mnr. Arie Wessels van Pioneer Foods, wat die meulenaars verteenwoordig het, het op Agbiz Grain se simposium oor graanhantering en -opberging gesê twee faktore wat die maalgehalte van mielies beïnvloed, is die hardheid van die pitte en die hektoliter-massa van die mielies, wat die graandigtheid bepaal. As die graandigtheid hoër is, verbeter dit die opbrengs en daarom is dit ook vir produsente belangrik. Sagte mieliepitte verpoeier ietwat wanneer die kiem van die pitte verwyder word en daarom word harde pitte verkies.

“Wat ek voorstel, is dat die regulasies vir graangradering verander word om voorsiening vir hektoliter-massa te maak, maar ek weet ook dat daar weerstand by produsente sal wees wat sê dit word net ingebring om die graderingsproses te bemoeilik om hoër grade te haal. Planttelers sal ook dalk nie van die bykomende vereiste hou nie.”

Hy het gesê die oplossing lê in ’n aansporing. “Kom ons los die graderingstelsel soos hy is en bring net ’n supergraad vir witmielies in. Produsente word dan vergoed as hulle voldoen aan die standaard vir supergraad en aan meulenaars bied wat hulle graag wil hê. Die res van die graderings bly dan vir eers net soos dit is. Wat die hardheid betref, speel die omgewing en genetiese eienskappe ’n rol. Ek wil dit duidelik stel dat ’n groot hoeveelheid van ons huidige kultivars reeds as supergraad sal gradeer.”

Hy het gesê hierdie kultivars sal geselekteer moet word en as die produsent sy graan lewer, sal hy deur die opberger van ’n “paspoort” voorsien word wat toon dat aan al die regte produksiepraktyke voldoen is, dat die kultivars wel gekeur is en dat die graan aan die vereiste hektoliter-massa voldoen. Vir die meulenaars is daar voordele in die maalproses wat die hoër prys regverdig en supergraad sal die opberging van graan doeltreffender maak.

“Ek het nog altyd gesê as iets nie regverdig is nie, is dit nie volhoubaar nie. As jy iets wil verander, moet daar voordele vir almal daarin lê anders sal daar weerstand teen die verandering wees en jy sal oud word sonder om enigiets te bereik.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot