AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8980
30,00
CORN
07 Okt
-
4800
-18,00
SOYA
07 Okt
-
9580
50,00
SUNS
07 Okt
-
10560
80,00
WEAT
07 Okt
-
7202
-8,00
WMAZ
07 Okt
-
5031,2
-28,80
YMAZ
07 Okt
-
4820
-30,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veldplante kan landbougewasse help beskerm

Wilde veldplante wat in strawwe toestande gedy - dit is wat navorsers nou soek om middels teen plant- en dieresiektes te vervaardig.

Wilde veldplante wat in strawwe toestande gedy - dit is wat

navorsers nou soek om middels teen plant- en dieresiektes te vervaardig.

Navorsers van die departement Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe aan die Vrystaatse Universiteit (UV) is op soek na wilde plante wat terapeutiese eienskappe het. Die departement wil dieplante gebruik om aktiewe bestanddele te vervaardig vir produkte wat plant- en dieresiektes bestry.

Prof. Seef Pretorius van dieuniversiteit sê sowat 1 200 plante is reeds vir diedoel ondersoek, waarvan drie bogemiddelde anti-fungale eienskappe vir die behandeling van swamsiektes het.

"Daar is plante in die veld wat besonders aangepas is teen siektes en ander stremmingstoestande, wat hulle in staat stel om in uiterste toestande te oorleef. Baie van dieplante het medisinale eienskappe. Dit is dieeienskappe wat ons wil uitken, ekstraheer, suiwer en in aktiewe bestanddele omsit vir die behandeling van monokultuur-gewasse, soos vrugte, groente en graangewasse."

Prof. Pretorius sê in hul soektog na wilde plantmateriaal vir die vervaardiging van natuurlike middels werk navorsers van diedepartement nou saam met die UV se departement Plantwetenskappe. Hy sê diemiddels moet bekostigbaar wees en in ruvorm gebruik kan word om byvoorbeeld bakteriese swamsiektes te bestry.

Benewens terapeutiese eienskappe toon die plante wat reeds vir diedoel uitgeken is, uitstekende bio-katalitiese vermoë. Dít is die vermoë om die vegetatiewe en reproduktiewe groei van landbougewasse te bevorder. Dit help wortelgroei by saailinge aan, verhoog die plante se natuurlike weerstand teen siektes en maak verhoogde oesopbrengste moontlik.

Die afdeling Grondkunde van die UV se departement Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe is besig met onder meer navorsing oor grondvrugbaarheid, die waterbenutting van plante asook studies oor grondgebruik. In 'n projek wat onder leiding van prof. Alan Bennie gedoen word, word op die koolstofsiklus in die grond gekonsentreer. Sodra grond bewerk word, neem die koolstofinhoud daarvan af. Metodes word nou ondersoek om koolstof in die grond terug te plaas.

In 'n ander studie ondersoek die UV die rol wat vlak watertafels speel in die besparing van besproeiingswater en hoër oesopbrengste op droëlande.

28 Februarie

2003

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.57
-0.1%
Silwer
20.75
+0.5%
Palladium
2,261.03
-0.0%
Platinum
929.86
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,162
-0.4%
Alle aandele
65,498
-0.5%
Hulpbronne 10
63,248
-0.1%
Industriële 25
79,424
-0.8%
Finansiële 15
13,970
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot