AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Voldoende tamaties op markte

Die aanbod van tamaties op die varsproduktemarkte is normaal vir die tyd van die jaar en prysstygings word nie op lang termyn verwag nie.

Te oordeel aan die huidige lewering van gevestigde en nuwe tamatieprodusente aan die nasionale varsproduktemarkte lyk dit asof die normale volumes vir hierdie tyd van die jaar gehandhaaf sal word, sê mnr. Derek Evans, Bertie van Zyl (Edms) Bpk. se verspreidingsbestuurder vir ZZ2: tamaties.

In die somerseisoen word produksie beïnvloed deur haelstorms, uitgerekte reëntoestande en bewolkte weer asook groot wisseling tussen dag- en nagtemperature.

Baie onlangs (weke 5 en 6) was die markte effe ondervoorsien weens die slegte weerstoestande, maar met die huidige getal produsente kan dit oornag in ’n situasie van oorvoorsiening verander, maar alles behoort na normaal terug te keer wanneer die weer opklaar.

In die algemeen is daar nou ’n tekort aan tamaties van goeie gehalte weens die weerstoestande, maar dit kan vinnig verander wanneer weerstoestande na normaal terugkeer.

“Ons is positief oor die die netwerk van varsproduktemarkte wat ons vir 80% van ons produksie-afset gebruik. Die waarde van hierdie laekoste verspreidingsentrums bevoordeel alle rolspelers, verbruikers, produsente én die markowerhede self. Die markte se prysvasstellingsmeganisme is van groot waarde vir die produsent én die verbruiker. Ons verwag nie prysstygings op lang termyn nie, want daar is genoeg produsente oor die land versprei om die vereiste volume tamaties te lewer,” sê Evans.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot